Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52207 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bal-slot! Sleep veilgheid "Tips en… Wildehont -2 hours ago
Seker Bulle vir n wen oom… Kampforum SuperBru Harry Du Randt -2 hours ago
Johann, vuurwapen hernuwing. Mei 2019 Koffiekroeg Harry Du Randt -2 hours ago
😂😂😂 Lag 'n slag Johann L -3 hours ago
Dankie Len, dit maak sin. Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -3 hours ago
Anton, nou hoekom kom julle… WilSur kamp Oktober 2019 Willem Brits -3 hours ago
Johann,

Die geboue…
Mei 2019 Koffiekroeg Willem Brits -3 hours ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

Ou vriende

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Tue, 04/04/2017 - 20:16
Forums

Sit ek so paar naweke gelede rustig hier op my stoep en suig aan my pyp met ‘n lekker rum en coke langs my.
Stap hier toe so netjiese jong man met ‘n dogtertjie aan die hand hier in die pad af, dit is toe nou so wragtag oom Morris met sy jongste en enigste!

Slange

Port Elizabeth
Submitted by Antie on Tue, 04/04/2017 - 20:10
Forums

Colin het eergister van die ablusieblok teruggekeer en vertel ewe benoud vir my dat hy, omtrent 25m voor ons karavaan amper op 'n slang getrap het.  Dit was lank, dun en groen en het vining geseil direk na 'n boom en daarin verdwyn.   Dit was natuurlik gladnie iets wat ek wil hoor nie en ek het g

Hier Tom Tat

Jozie
Submitted by It'l Dodat on Tue, 04/04/2017 - 15:20
Forums

More moet ek n pak - en - das aantrek... En blink skoene....

The blooming auditers in their fancy 3 piece suits are walking in tomorrow morning and dumping their PC's on the boardroom table....

And its a new lot.....

Stort Tyd

Port Elizabeth
Submitted by Antie on Tue, 04/04/2017 - 14:27
Forums

Wanneer daar die dag baie voete en 'n tou voor die storte wag vir 'n beurt, is daar een soort vrou wat almal se nagmerrie is.  Dit is die een wat haar stortsessie uitrek dat dit vir die wagtendes soos 'n ewigheid voel.

Kraampyn

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Tue, 04/04/2017 - 14:06
Forums

Ek verstaan vrouens kry kraampynne sodat hulle min of meer kan weet hoe siek n man is met verkoue?

Ek weet die dames gaan se daar is geen vergelyking nie, maar daai kraampyn gee haar tog so geringe idee van hoe n man suffer!