Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kan hier noem. … Top Gunsteling oorde OOM JEEP -2 years ago
Gunsteling oorde Top Gunsteling oorde Antie -2 years ago
Nogal 'n taai een om enige… Top Gunsteling oorde Johann L -2 years ago
Top Gunsteling oorde Top Gunsteling oorde Willem Brits -2 years ago
Smaak verskil. Top Gunsteling oorde Segekok -2 years ago
JESA Top Gunsteling oorde DK -2 years ago
JESA Top Gunsteling oorde OOM JEEP -2 years ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

Oribi Gorge

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on Sun, 02/04/2017 - 11:38
Forums

Enigeen wat Oribi Gorge ken en 'n inset kan lewer? Ek ry nie graag langer as 500 km skofte wanneer ek sleep nie. Ons beplan om vanaf Areena na Natalia te ry, maar dié skof sal te lank wees.

Permanent Kamp

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 02/04/2017 - 11:02

Petra en ek kamp al ons lewe lank, eers saam met ons ouers en van ons troue in 1971 op ons eie.

Ons het maar altyd in die “bos” gekamp, daar waar absoluut geen geriewe is nie, vir jare in ‘n tent en in 1994 bou ek toe vir ons ‘n boswa.

BRAAIVLEIS

Submitted by Admin on Sun, 02/04/2017 - 08:18
Forums

Lyk my nie die Kamp Lede van hierdie Forum eet by die kamp nie.  Ek het nou al gelees van Padkos, maar vir my is die Padkos net daar om die lang pad kamp toe lekkerder te maak.  

Inelkgeval, ek hou van eenvoudige Braaivleis.  Met eenvoudig bedoel ek wat in my opinie die basics is.

Hoender Potjie

Centurion
Submitted by Voortrekker on Sun, 02/04/2017 - 07:58
Forums

Ek smaak 'n hoender potjie.  My Pa het ook altyd een gebou, nogal met noodles en ontbeende hoender.   Ek het nou weer my eie ou reseppie wat maar so met die tyd ontwikkel het, Amper soos TORA se boswa.

Ek noem hom:  Voortrekker se arm man hoender pot.