TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

Oribi Gorge

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on Sun, 02/04/2017 - 11:38
Forums

Enigeen wat Oribi Gorge ken en 'n inset kan lewer? Ek ry nie graag langer as 500 km skofte wanneer ek sleep nie. Ons beplan om vanaf Areena na Natalia te ry, maar dié skof sal te lank wees.

Permanent Kamp

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 02/04/2017 - 11:02

Petra en ek kamp al ons lewe lank, eers saam met ons ouers en van ons troue in 1971 op ons eie.

Ons het maar altyd in die “bos” gekamp, daar waar absoluut geen geriewe is nie, vir jare in ‘n tent en in 1994 bou ek toe vir ons ‘n boswa.

HOE LEES JY DIE FORUM

Port Elizabeth
Submitted by Antie on Sun, 02/04/2017 - 10:41
Forums

Daar is 25 verskillende afdelings onder die Indeks van Kampforum en dus geleentheid vir 'n groot verskeidenheid onderwerpe waaroor geskryf kan word.   Dit is hoofsaaklik 'n kampforum en dit is tog die rede hoekom die meeste lede aangesluit het.  Omdat hulle lief is vir kamp en graag daaroor wil g