TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74503 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek koop so drie weke terug ń… Biltong Arie -4 hours ago
Wessel dit gebeur as jy van… Prado 4l v6 Arie -4 hours ago
Minimum temperature Weervoorspellings wessels -4 hours ago
Willem se skip Prado 4l v6 wessels -4 hours ago
Weervoorspelling Weervoorspellings Willem Brits -4 hours ago
`n stu of twee Biltong Willem Brits -4 hours ago
Goeie dag.

Hoop julle het n…
Julie 2020 Koffie Kroeg Harry Du Randt -4 hours ago

c

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

LM Radio

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on Thu, 04/05/2017 - 12:44

Hallo vriende, vir die bo sestigers , en die onder sestig wat die ou LM radio kan onthou, dit is nou weer op die lug vanuit Maputo. Op DSTV audio kanaal 821 en op radio, MW 702. Lekker ou memories van die 70,s en hulle speel ook daardie musiek.

R21

Centurion
Submitted by Dusty on Thu, 04/05/2017 - 06:29
Forums

Blykbaar is daar chaos op die R21 spesifiek by die Nelmapius afrit by Irene. 

Klipgooiery onder andere.

Snelweg was toe gewees en blykbaar nou weer oop

Ceres dennebos

Centurion
Submitted by Voortrekker on Wed, 03/05/2017 - 19:46
Forums

Ek wou dit eers in die weenhoekie plaas, maar toe besef ek dit behoort onder kampplekke.    Dit sal lekker wees om te weet of daar iemand op die forum is wat deel gehad het of dalk nog het, of selfs weet wat deesdae aangaan op hierdie eens briljante kampeer plek en oord.