TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84747 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nice, baie nice. Dankie vir… Strydoms in Kalaghadi Johann L -11 minutes ago
Dankie Koos, dit kon net… Len & Annatjie se Kruger… Johann L -14 minutes ago
Goeie môre, geniet jul dag,… Mei 2021 - Koffiekroeg… Johann L -19 minutes ago
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -1 hour ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -2 hours ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -9 hours ago
Hoeveel rooiwyn .... Len & Annatjie se Kruger… Chris Boucher -9 hours ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

BRAAIVLEIS

Submitted byAdmin onSun, 02/04/2017 - 08:18
Forums

Lyk my nie die Kamp Lede van hierdie Forum eet by die kamp nie.  Ek het nou al gelees van Padkos, maar vir my is die Padkos net daar om die lang pad kamp toe lekkerder te maak.  

Inelkgeval, ek hou van eenvoudige Braaivleis.  Met eenvoudig bedoel ek wat in my opinie die basics is.

Hoender Potjie

Centurion
Submitted byVoortrekker onSun, 02/04/2017 - 07:58
Forums

Ek smaak 'n hoender potjie.  My Pa het ook altyd een gebou, nogal met noodles en ontbeende hoender.   Ek het nou weer my eie ou reseppie wat maar so met die tyd ontwikkel het, Amper soos TORA se boswa.

Ek noem hom:  Voortrekker se arm man hoender pot.