TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

66858 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris net terloops ek was… Rommelstatus Arie -1 hour ago
Johann, ek glo dat ons almal… Christene bemoedig mekaar. Dusty -1 hour ago
Maar sal dit nie wonderlik… Christene bemoedig mekaar. Johann L -1 hour ago
Dankie Willem.Ek het… Tydens die "Lock down… Johann L -1 hour ago
Chris, jy is nie alleen nie,… Rommelstatus Johann L -1 hour ago
Middag sê Kampforum Maart 2020 Koffie Kroeg Willem Brits -2 hours ago
Nice Johann. Tydens die "Lock down… Willem Brits -1 hour ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

Iets om oor te dink.

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sat, 04/01/2020 - 13:03
Forums

Sit ek netnou en gesels met ń jong dame, praat so oor die lewe; sal die dame toe nie mooi aan my die volgende verduidelik:

"Men think they hold all the power, not realizing that it is the socket and not the plug that hold the power!"

Daar neem sy toe al die wind uit my seile!

Ou geliefde oorde kry swaar

Secunda
Submitted by Sleep nou on Mon, 30/12/2019 - 14:57
Forums
Die draad wil ek so bietjie julle inset he wat ek skets so moenie terug hou nie laat weet wat julle dink Gaan loer op van die ou bestaande geliefde oorde se vakansie tariewe veral Desember verloop tot so R1000 n nag vir kamp met huidige ekonomiese klimaat sal dit nie wys wees om jou tarief so naas

Karavaan diefstal

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sat, 28/12/2019 - 17:35
Forums

Ek lees nou op verskeie plekke van karavaan diefstal, die jongste in Witrivier.  Natuurlik nooit seker oor die egtheid daarvan nie, maar tog reageer mense deur te vertel hoe hulle s'n voorheen ook gesteel is.  Opvallend is dat die plaser van so 'n berig feitlik nooit weer oor die saak terug rappo

Bobbejaan- en blouaap lastigheid in SanParke Wildtuine

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Tue, 17/12/2019 - 22:00
Forums

Ons het al voorheen lekker hieroor gesels en my standpunt was en is nog steeds : 'n klein groepie toeriste is oor die jare heen die oorsaak van lastige bobbejane en blouape in ruskampe en piekniekplekke deur hulle te voer.  Dit sal nooit verander nie en gevolglik bly die enigste uitweg om hierdie