Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

56844 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe het..... Ons eerste besoek aan Punda Len Loader -6 minutes ago
En wat.... My liedjie oor die laeveld Len Loader -16 minutes ago
Antie, sterkte daar vir oom… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Nice 👍Stuur dit vir Nodfy… My liedjie oor die laeveld Willem Brits -1 hour ago
Noodle sag  Goedkoop kamptoilet vir mans Willem Brits -1 hour ago
Ai Freda, sterkte vir Colin,… Julie 2019 - Koffiekroeg Johann L -1 hour ago
Maggies, ek het nou so lus… My liedjie oor die laeveld Johann L -2 hours ago

April 2019 Koffiekroeg

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Mon, 01/04/2019 - 00:43
Forums

Goei more kampforum vriende, dit is 1 April en ek kan nie slaap nie, lyk my klaas vakie speel April fool met my.

Dit is of dit, of die feit dat ek nou kan sê, more oggend 06:00 will ek die pad vat kaap toe. 

Julle moet die nuwe dag, nuwe maand en nuwe seisoen van die jaar geniet.

Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 15/04/2019 - 20:00

Dankie Hennie. 

Het baie papier werk gehad om intehaal. 

Sien manne what's app nou lekker op kantoor. Weet nie wat se nuwe reels is nou ingebring nie. Sal seker maar weer moet hard praat.

Dan is dit weer lang renoster lip tyd op kantoor. 

Secunda

Sleep nou

Tue, 16/04/2019 - 06:33

More julle skink daai koffie of tee hier by my loop hy soos stroop lekke dag vir almal vrede

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 16/04/2019 - 06:36

Goeie môre al jul medepligtiges, geniet die dag.

Shaun en Harry, vertrou julle is veilig terug👍

Ai, ek pak ook vandag op hier by Mountain Breeze, lekker gekamp hier, nou gaan ek sewe nagte te Ouskip, dan Montagu van daar Hartenbos, dan voel dit my so of die  terug reis gaan begincrying

Centurion

Voortrekker

Tue, 16/04/2019 - 07:01

Goeiemôre Johann.  Ja Mountain Breeze is darem iets anders so tussen die lang dennebome!  Julle het nog baie kamp en toer wat voorlê!  Geniet dit!

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 16/04/2019 - 07:03

Dankie Johann ek is veilig terug.

Dit is lekker koel hier in die oggende.

Julle moet julle dag geniet en wees veilig.

Centurion

Dusty

Wed, 17/04/2019 - 06:22

Môre Hennie. Dit is al heelwat beter. Stap al die hele week om die blok. Gaan vanoggend die "dressing" op my rug vervang hy die kliniek

Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 17/04/2019 - 06:46

Johann julle moet vakansie gerder geniet. Waar in Hartenbos staan julle.

Stoffel vat dit maar rustig met die rug.

Geniet julle dag en wees veilig.

Elarduspark

GerhardM

Wed, 17/04/2019 - 12:11

Goeie middag.

Die beplanning is om die naweek weer aan die 'Ou Lady' te werk en te probeer als klaar maak laat sy na die naweek heeltemal klaar is. Ons 2 nuwe ventures hou ons nou minder besig so daar kan weer bietjie gewerk word aan die wa.

Lekker dag vir almal.