Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sal ek nou n testikel… Ombou van jou bakkie van… neef Herman -43 minutes ago
Ek moet... WilSur se 2011 Exclusive Krag… Len Loader -1 hour ago
Ek glo nie jou wa se BVM is… Sleep in 5de rat Wildehont -1 hour ago
Dis nou waar die probleem inkom WilSur se 2011 Exclusive Krag… Willem Brits -3 hours ago
Kruger wildtuin staking WilSur - Letaba 2019 Willem Brits -3 hours ago
Dankie Noel. Dis nou waar… WilSur se 2011 Exclusive Krag… leeu -3 hours ago
Tesla. Ombou van jou bakkie van… Leeutemmer -3 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Thu, 02/05/2019 - 09:04

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart

Nou wat nou gaan ons nie kamp nie. dis so stil hier ek is bekomered ek moet al daai kos van Jurgens self eet en soos julle weet is is ek dik van al die eet.

Centurion

Voortrekker

Tue, 11/06/2019 - 11:37

Ons is hard besig met voorbereiding - het vanoggend 'n lysie gemaak van eet- en drinkgoed wat gekoop en saamgevat moet word. smiley

Bly iemand lees darem hier. Ek het ook lysie wat gepak moet word maar moet nog water stelsel toets, 2 stukkies beadings opsit en pale maak vir my nuwe tente. nog bracket op yskas sit om sterker vas te maak en wil ook graag nog bedrading agter op hak klaar maak maar vermoed dit gaan nie voor naweek gebeur nie.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 11/06/2019 - 18:56

Ek lees hier, maar wil nie saam praat nie, my hart is by die saamtrek, maar, soos julle weet, ek is mos dan op pad Pretoriuskop toe😂

Jozie

It'l Dodat

Wed, 12/06/2019 - 06:22

Ek't gaan inloer by Tante Google gister laat sy my wys hoe lyk die pad enni ingang.....

Ek sien so hele paar "VAKANSIE OORD TE-KOOP" Borde so by die twee skuins muure by die ingang......

Now given that I pitched up at Mabaleliklieg with my booking confirmation, copy of the EFY and proof of payment, in my hand only to be told I haven't paid (and that's why Mabalingwe became Mabaleliklieg)......... With my fantastic luck I'll pitch up and the place will have just been sold.......

Pretoria

leeu

Wed, 12/06/2019 - 10:22

Dit sal 'n gemors afgee. Dankie, ek moet ook onthou om "proof of payment" saam te vat die naweek. Ek raak nou baie lus vir die kamp en sien uit na die naweek.

Jozie

It'l Dodat

Wed, 12/06/2019 - 16:51

WHEW!  That's a relief.....

Still going to bring a copy of the booking confirmation / POP / EFT / ID / Ddrivers licence and a 12 gauge short barrel....

Just incase....