Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58553 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Soos julle kan sien is die… 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -29 minutes ago
Daisy is weer terug. 1966 Jurgens opknap Miss Daisy -41 minutes ago
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -4 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -4 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -5 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -6 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -6 hours ago

Spoed en sleep

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Wed, 26/12/2018 - 08:57
Forums

Ek het met ons trippie kus toe, soos gewoonlik, my sleep spoed toe 110km/h beperk.

Op pad terug was dit dieselfde geval met spoedvermindering naby Warden met rukwinde.

My probleem is die spoed waarmee party mede slepers gery het. Een ou met 'n blou Jeep en 'n Sprite het 3 maal by my verby gekom teen nils minder as 'n 130km/h. Dit met 'n gesin in die voertuig. Ja, ek kan ook teen daai spoed ry maar dit is nie veilig vir my gesin nie en ek dink eerste aan hulle.

My 2c opmerking

 

Alberton

Tuinslang

Tue, 15/01/2019 - 09:32

Elke ou se "rig" bepaal die sleep spoed waarteen jy veilig en in beheer voel .

Ek het my Raven voorheen gesleep met 'n Golf IV, nooit ooit weer nie.  M

Met my Zulu, sleep ek gemaklik, en in die bakkie se torque curve,  teen 110 - 115km/h en voel ek het beheer oor die kombinasie

Secunda

Sleep nou

Tue, 15/01/2019 - 09:40

Net soos jy se maar mense leer nie spoed en sleep loop nie hand aan hand nie ja die onderwerp is al dik geroer ry eerder stadiger en kom lewend aan by jou besteming

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 09/08/2019 - 12:33

Kyk gerus daai video klip wat Voortrekker op die draad "Veiligheid tips en tricks"gelaai het, en ek dink nie daai kombinasie het juis baie vinnig gery nie!

Secunda

Sleep nou

Sat, 10/08/2019 - 06:13

Die punt is en bly speed maak dood  die mensdom jaag om van punt a na b toe te gaan die vakansie begin mos die oomblik as jy daai wa haak en begin sleep

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 11/08/2019 - 08:32

Sien dit so gereel op die N1 tussen Pretoria en Musina, die manne is haastig. Self is maar skrikkerig. Sleep teen honderd op Speedo, 90 op GPS

Die naweek het ek weer gesien dat die Rapier en Hilux mekaar vind hier by 115km/uur. Ek kan heelwat vinniger ry maar die geligte wa is super vas op die pad self in erge kruis wind.

Middag vriende

Ek weet nie hoe julle voel nie, maar ek verkies eerder 'n kopwind[reg van voor], as 'n moerse dwarswind.

Ek weet 'n kopwind jaag die brandstofverbruik op, maar dit bestuur makliker, veral as mens groot trokke verbygaan.

Dan het ek ook gevind dat 'n stertwind kan veroorsaak dat jou voertuig effe warmer loop. Veral met klein sleepvoertuie voor waens met groot wind oppervlak.

Groete

 

Hallo Frik, seker nou 'n dom vraag, watse ding is 'n kruis wind, dieselfde as dwars winde?

 Dis n kombinasie van n wind wat die k@k uit die aarde waai uit n suidelike rigting, sommer al die rigtings for that fact, so asof jy omsingel word deur die wind.laugh

Secunda

Sleep nou

Wed, 14/08/2019 - 07:48

N dwarswind kan jou onverhoeds vang en jou lekke besig hou ek hou van Frik se beskrywingcheeky

Dankie Voortrekker vir die puik illustrasie van tipe winde. Dit spreek van 'n grondige kennis en insiglaugh

Groete