Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -14 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -33 minutes ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -33 minutes ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -1 hour ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -1 hour ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -1 hour ago

GROOT LUGSKOU

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Sat, 21/04/2018 - 21:57
Forums

Vir julle wat nie gaan kamp Saterdag die 5de Mei 2018. Groot lugskou AFB Swartkop. R80 `n kaartjie. Kinders onder 16 gratis. Hekke open 7vm.

Groete

Willie

Centurion

Voortrekker

Sun, 08/09/2019 - 19:00

Ons was nie baie lank daar nie.  So 15 minute nadat ons daar aangekom het toe laat waai hulle met 'n Ops vertoning en groot ontploffings ens.  Die Laaities het lekker groot geskrik.   Klein Jovan trek so aan my broek met traantjies in sy oë en sê toe  "pappa ek dink ek wil huil" laughHy het my laat verstaan dat hy nie van vliegtuie en bomme hou nie en eerder huistoe wil gaan.   

 

Pretoria

leeu

Wed, 11/09/2019 - 16:04

Shame Anton. Jy moes hulle gewaarsku het. Ons was in die VIP tent. Die klein "kudu" vliegtuigie wat deelgeneem het aan die mini oorlog voering se pilot werk saam met Surina. Sy "handle" is Smokey want hy hou van 80's musiek. Ek het dit baie geniet, maar 2 uur die middag skakel ADT ons en deel ons mee dat die alarm afgegaan het en omdat ons niemand by die huis gehad om te skakel nie, het ons maar opgepak net om by die huis uit te vind die voordeur was nie op knip nie en het oop gewaai deur die wind.

Ons het 2 IP kameras, in en buite die huis, maar kan jy glo dat ek so slegte opvangs gekry het by die lugskou dat ek nie in die kameras kon ingaan nie?