TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

64082 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frik, ken net van oom… Shocks! Johann L -1 minute ago
Dankie Anton, die… Wes kaap saamtrek. Johann L -15 minutes ago
Daar is seker nog een ryding… Diesel vs petrol neef Herman -27 minutes ago
Johann sodra daar vasgemaak… Wes kaap saamtrek. Voortrekker -30 minutes ago
maar ander datums sal… Wes kaap saamtrek. Voortrekker -31 minutes ago
Len, dit is nou 'n jamerte.
Wes kaap saamtrek. Johann L -33 minutes ago
Oom Lennie, maak 'n plan en… Wes kaap saamtrek. Gryswater -34 minutes ago

Comet Caravans

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Sun, 27/10/2019 - 17:49
Forums

Lees nou 'n berig dat hulle gelikwideer is en die deure is toegemaak.

Weet enigeen iets verder?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 27/10/2019 - 18:16

Middag Stephan, ongelukkig is dit waar, ons het op, as ek reg onthou, "Jurgebs CI, die waarheid" draad daaroor gesêls, dit blyk ook dat Sunseeker Alberton se deure toe gemaak het.

Hartseer, maar waar.

Yip, also closed, Great pity about Caswell...Went to Die Bloumeul, the fella there was working for jacky when Sunseeker was still down the bottom just off Voortrekker street, and worked with Caswell....

I sincerly hope he finds something close at hand...

But the yard is still full of caravans, Perhaps something will come of that....

 

Centurion

Voortrekker

Tue, 29/10/2019 - 05:46

Wel, Comet se storie en likwidasie kom nou al 'n geruime tydjie aan, maar Sunseeker was vir my 'n groot verrassing.   Wonder ek of dit maar nog deel is van die Jurgens Ci ondergang se nadraai?  Tien teen een.frown 

I had a long Chat with Jacky before she left, She never said anything direct, but I gather she already saw the writing on the wall.

I do think that it's going to open up again, possibly under a new trading name? I say that because just before the closing, there was alreasonable influx of second hand vans onto their fore-court.

Lets hold thumbs....

I NEED somewhere to get free boerie-rolls from!!!! laugh

(Alberton hardware have stopped there special for the first 5 customers on Saturdays)!

Secunda

Sleep nou

Tue, 29/10/2019 - 07:29

Comet was vir my die go get to handelaar nou waar gaan ek nou jeen ken glad nie ander handelaars niesad

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 29/10/2019 - 13:03

Shaun in Kempton is Kempton Karavane, in Roodepoort is Kennis,  en dan ook nog Loftus in Republiek weg Randburg . Ek het vir baie jare met Comet gehandel, vir my is dit 'n groot teleurstelling.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 29/10/2019 - 13:19

Ek hou eerder van Kempton maar hy is nie meer op Sondae oop nie.  Comet met die Jurgen eienaar het ek baie stelle afgetrap, maar hulle was die goedkoopste met die Multi room.  Loftus is nog elke keer die duurste.

Is about your best bet for "stuff" you can't get anywhere else. Pricing seems to be on par with EX Sunseeker.

I posted a while back & said that Sunseeker was looking grim..... Voortrekker can dig it up....

Here on Ondekkers there is another Campworld... Mainly they do the motorhome... Can't think of their trading name just as I post Not great either...

Also Brits Woonwaens...

Being that widespread I think it's mostly the impact of the Jurgens saga....

well.... what will be will be...... Again sorry about Caswell at Sunseeker and that dear elderly tannie that had the limp  that worked at the till at Comet... She was always so nice and plesent to me, remembered me and always snuck a small discount in for me....

I meant to post yesterday, on the way to a client, I went past Sunseeker, they are busy pulling out all the vans on the fore-court, so it looks like the end of an era...

Mmmm, nou wat nou? Laasmaand is hulle een môre skielik net toe en in likwidasie?  Nou is hulle oop?  Hoe werk likwidasie dan?  Duidelik nie soos ek gedink het nie.

Ek dink ek ruik 'n rot.wink

Waar my wa staan

Arie

Fri, 29/11/2019 - 14:55

Ons het op ń ander draad gepraat van nie almal kan tevrede stel.

Hierdie draad is ń duidelike voorbeeld. Warren was hoogs ontsteld toe dit lyk of Jurgens gered kan word, hy w0u bitter graag die plek sien bankrot gaan, never mind al die mense wat sonder werk sou sit.

Die volgende ding is hy baie ontsteld toe Comet gaan toemaak as gevolg van die stories oor Jurgens.

Moet toegee hy was eintlik net onsteld omdat hy dan nie meer sy gratis weeklikse worsbrooidjie kon gaan bedel nie. 🤔

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 29/11/2019 - 15:37

Ek ken die twee handelaars nie, maar ek is dankbaar as dit moontlik was om hulle ondergang te keer.  Wat vir my egter 'n slegte nasmaak laat, is die gespot op sosiale media met die personeel wie se inkomste genadiglik nie gesneuwel het nie.

Ek hoop van harte dat die twee ondernemings hulle probleme kon uitsorteer en dat hulle weer van krag tot krag sal gaan  -  nie net in die personeel se belang nie, maar ook in die hele kampeerbedryf daar in die Oos-Rand.