TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

WilSur se Tent Toue

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Thu, 07/11/2019 - 08:48
Forums

Die tou vir tente is 8mm.  Maar jy kry net die 7mm Ski toue wat jy in pakkies kry maar hy is te dun vir die swart tent tou holder.

 

Ek het baie navorsing en gesoek vir die regte toue.  Hier is van my vrae aan een van die ouens.

"I need some information w.r.t. ropes for my application on the caravan.

Traditionally we use normal ski rope to tie down the tent and other sheets using these standard dog bone type rope adjusters, the hole size seems to be around 8mm.

Now my questions:

  • The standard ski rope’s that one get from hardware stores are 7mm, when this is under tension they tend to slip through the bottom (flat) hole as they stretch.
  • Is there an 8mm ski rope and will this be fine ?
  • Should I rather use 10mm ski rope ?
  • Should I rather use another type of rope ?

Requirements:

  • Lightweight
  • Easy to splice
  • Low stretch, as this will slack the anchor.
  • Soft on hand.
  • Not too costly.
  • What is the roll sixe (100m) ?  (I will be needing around 150m)

What is your recommendations ?"

 

Die 8mm is dieselfde prys as die 7mm. R50-73 per kg ex vat.

Ski is n Polyethylene 8 braid en BB is n Polyethylene 16 braid.

Die BB is sterker en vertoon mooier, maar jou meters per kg is minder."

Southernropes  

Ek het met Deon (deon@rebmarketing.co.za) gesels November 2015 en dit is die inligting wat ek gekry het.

So volgens my is die regte tou die 7mm BB Polyethylene 16 braid.

Daar is baie ander plekke soos,

ALNET

Knittex

REB Marketing

Southern Ropes

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 07/11/2019 - 09:34

Willem, ek koop maar altyd by kamp-handelaars reeds opgemaakte "guy ropes).  Op die foto hieronder is die dunner (wit) tou met die metaal knippie wat die tou styf trek en so hou. (As jy mooi kyk sal jy die blink, metaak knippie sien).  Onder dit is die dikker groen tou met die swart plastiek knip wat die tou styf trek en daar hou.

Is dit nie maar eerder die roete om te gaan as om rolle tou te koop nie ?  Dis mos net eenkeer koop en klaar koop.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 07/11/2019 - 10:46

Ja dit is seker reg as jy net een of so tou nodig het.  Ek het daai tyd gesoek vir die Silverseil se pale wat ek gemaak het met die voor en agter dakkies, dan raak daai los toue duur en hulle is nie noodwendig die regte lengtes nie want vir die silverseil is die pale verstelbaar wat redelik hoog is.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 07/11/2019 - 14:12

Willem, ek gebruik weer glad nie "ski rope" (daai plastiek soort?) nie, dit werk nie vir my so lekker nie, te rekbaar. Dit is ook geneig om deur te skaaf as jy die aluminium dogbones gebruik. 

Vir die drie buite pale, gebruik ek "ratchet straps", en die res gebruik ek tou wat ek by Makro, of enige hardeware winkel kry, met daai swart plastiek "dog bones" 

Ek sal later 'n foto van dit hier laai. 

Soos hulle sê, elkeen soen sy vrou op sy manier👍 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 07/11/2019 - 19:38

Fotos van die tou wat ek gebruik.

Tou
Die "ratchet straps" gebruik ek op die drie punte.
Tou
Die blou toue gebruik ek vir die pers lig se paal, of die silwer seil. 
Die groen tou is spaar.

 

Tou
Die rooi tou gebruik ek op die kombuis en afdakkies ens.

Wat ek maar as maat staf gebruik, is (min of meer) dubbel die paal se lengte 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 07/11/2019 - 19:42

O ja, ek het op die punte van die toue, waar dit om die penne gaan, ekstra "dog bones" in gesit om die tou te spaar. Weet nie of ek myself bluf nie, maar dit voel net die tou bly skoner, en hou langer.