TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

Reën..............

Die wapad.
Submitted by Koos Mol on Thu, 04/10/2018 - 07:59
Forums

 

Die reëntjie val in Skukuza. Ons vertrou dis die begin van 'n goeie somer met goeie reën.

Losperfontein se kant.... Rained nicely on Friday night, the whole night through,

Nixs laat my beter slap as reen op n sink-dak.... Ons het 40mm gehad

But although this will get things going, must have a follow up of at least another 40mm

The farm roads were closed (thanks to your snotty clay) so I couldn’t get into Brits on Saturday... How much did you guy’s have?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 08/11/2019 - 16:26

Ek sien op YR Weather dit gaan omtrend die heel week in die binneland reen, ek het van Rustenburg, Pretoria hier en tot waar ook al👍👍

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 09/11/2019 - 10:31

Ja maar dit bly nou al vir 'n ruk so, als wys voorentoe maar kom nooit by dit uit nie.  Ons hoop en bid dat dit sal om reën.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 09/11/2019 - 20:59

Ek weet ek is "one track minded", maar ek hoop werklik die droë Kruger Wildtuin kry sommer gou goeie reën.  Op 'n ander draad het Willem 'n foto geplaas van 'n papnat Punda Maria  -  wonderlik !

Worcester

Wildehont

Mon, 11/11/2019 - 22:04

Laat vanmiddag toe ek die Jack Russells kos gee sak daar so ligte buitjie uit. Ek sê vir die kinders hulle kan van die stoep af met die trappies tot op die gras om die reen te voel. My klong wat Januarie 5 word staan toe met sy gesiggie so in die reen in en sê; "Dankie vir die reen Jesus."

Al wat ek kan sê daarop is Amen.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 12/11/2019 - 08:19

Ja ek het ook nou 16mm uitgegooi, lekker yes

Middag vriende

Ek het gisteraand ongeveer 40mm gehad. Die neerslag in my tuin vir November is nou so 95mm.

Groete

wandelstaffies

Ek wou juis nie taal gebruik wat iemand kan aanstoot gee nie, maar ‘n knopkierie klink darem net meer na swaar reen as ‘n wandelstaf. Ek het in ‘n sinkdakhuis in Pretoria grootgeword so ek weet presies hoe dit klink as daardie knopkieries se houe val.