TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Reis vir ontspanning is nou wettig! Red Ons Kampeerbedryf Wildehont -9 hours ago
Braai (ers)… Huis se binnebraai Willem Brits -12 hours ago
Addo se Web-Cam Foto Addo se Web-Cam Foto's Willem Brits -12 hours ago
Nossob se Web-Cam Foto Nossob se Web-Cam Foto's Willem Brits -12 hours ago
Braai Huis se binnebraai Harry Du Randt -11 hours ago
Satara se Web-Cam Foto Satara se Web-Cam Foto's Willem Brits -12 hours ago
Orpen se Web-Cam Foto Orpen se Web-Cam Foto's Willem Brits -13 hours ago

c

Meteoritet?

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Sat, 27/06/2020 - 07:11
Forums

Ek sit vanoggend 06:25 op die stoep en rook, my oog vang 'n groot lig, (suid van die aarde, ek skat so +- 30 grade?) en beweeg van oos na wes is 'n baie groot "lig met 'n lang stert" 

Die bal, was omtrent so groot soos die helfte van die maan, rond, met 'n lig stert ongeveer 10 meter agterna. Dit is nou maar met die blote oog, en my skatting.

Ek het baie verskietende sterre al gesien, maar dit was dan donker nag, hierdie ding was baie duidelik en helder, en dit was al lig.

Ek ken nie die sterre stelsel nie, eerste keer in my lewe wat ek so iets sien, en dit nogal redelik helder "dag lig" 

Ek moet se, as daai meteoriet langs my geval het Saterdag nag sou ek nie geweet het nie. Ek het my vryheid in die doringboom provinsie en die vryheid van die oop pad seker biki te veel gevier!!

Middag Voortrekker

Nou hoekom dink jy sal ander forumlede nie ook belangstel in 'n nuwe kampeerplek nie?

Onthou net, die nadele van 'n doringboom staning, is boomgom op jou tent en dorings in veral die kinders se voete.

Groete

Centurion

Voortrekker

Tue, 30/06/2020 - 09:53

Hallo Wessel.    Net 'n lusmaker (-:   Ek weet mos oom Frikadel hou van 'n lekker grondpad vat met die fiets.

Sodra ons kan gaan kamp sal dit seker my eerste een wees en dan sal ek foto's en inligting plaas.

Worcester

Wildehont

Tue, 30/06/2020 - 10:35

Klomp wetteloses op die forum. As hulle nie smokkelsigarette koop by korrupte SAPD lede nie, gaan kampeer hulle met hulle gesinne terwyl die minister van Toerisme dit uitdruklik verbied. 

Is die plekkie dalk verby Brits oppad Thaba toe maar effe naby aan Beestekraal.....?