TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

75839 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier is darem 'n paar mooi… Voëls Johann L -3 hours ago
Ek is so bly julle het weer… Stof in kappie Johann L -4 hours ago
Ek glo 'n batery moet altyd… Karavaan Battery Johann L -4 hours ago
Ja Wessel jou rowwe bliksem  Stof in kappie Voortrekker -4 hours ago
Oops Die Ford en die Exclusive Willem Brits -5 hours ago
Komaan man, jy verdien dit… Stof in kappie Wildehont -5 hours ago
Het jy weer die Ford gestamp? Die Ford en die Exclusive Voortrekker -5 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Fri, 04/08/2017 - 12:06
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:20

..... ek het nie 'n "cookin' clue" nie. Behalwe vir Bass Lake, Almega, Koppisol en Kaia Manzi, was ek nog nooit by ander Gauteng-oorde nie. En dit lyk nie na een van die genoemdes nie. Jy moet dalk 'n bietjie meer leidrade gee t.o.v. 'n oord as dit blyk dat mense nie deelneem nie (want waarskynlik ken hulle glad nie die plek nie).

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:24

Met my deelname op CPC-forum se soortgelyke draad, verskaf ek maar die naam na maksimum 24 uur na plasing. En ek hou ook daarvan om dan meer inligting van belang oor die betrokke oord te verskaf vir diegene wat glad nie die oord ken nie.