Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122779 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
selfs ou Antonie het … Februarie 2025 HennieBo -17 minutes ago
Trompie                     … Februarie 2025 Jan Meyer -43 minutes ago
Trompie gaan sy agterstewe sien Februarie 2025 Trev -55 minutes ago
Vakansieplanne Februarie 2025 Chris Boucher -57 minutes ago
Ek deel jou kommer GW Februarie 2025 Chris Boucher -1 hour ago
Lyk nie asof die mede… Februarie 2025 Grootwind -1 hour ago

Nuwe Onderwerpe

Februarie 2025

Brits
Submitted by Wessel Strydom on Sat, 01/02/2025 - 15:12
Forums

Middag vriende, daar het die 2de maand van die jaar aangebreek. In Brits met erge hitte die afgelope week en min reën.

Ek troos my daaraan dat ons volgende week in DA-land is. Hopenlik kan die Kapenaars toutjies trek vir lekker koel weer terwyl ons daar is.

Verskynsels in die natuur...

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on Sat, 25/01/2025 - 21:17

sowel as natuurverskynsels. Sit ek vanaand en terugdink aan iets wat ek as kind feitlik jaarliks ervaar het maar seker 25 jaar gelede laas gesien het - nie so 'n rare verskynsel nie, mens is net nie altyd op die regte tyd op die regte plek nie. Vir diè wat dit nie ken nie:

Hlalanathi of Mountain Splendour of ATKV Drakensville

Lyttelton
Submitted by Trev on Sat, 25/01/2025 - 07:04
Forums

Is besig met beplanning vir 2025 Paasnaweek en oorweeg, as eerste kamp in / naby Drakensberg een van die volgende kampplekke:

- Hlalanathi 

- Mountain Splendour

- ATKV Drakensville

 

Sal alle insette oor elkeen van die bogenoemde kampeerplekke waardeer