Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52207 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bal-slot! Sleep veilgheid "Tips en… Wildehont -1 hour ago
Seker Bulle vir n wen oom… Kampforum SuperBru Harry Du Randt -1 hour ago
Johann, vuurwapen hernuwing. Mei 2019 Koffiekroeg Harry Du Randt -1 hour ago
😂😂😂 Lag 'n slag Johann L -2 hours ago
Dankie Len, dit maak sin. Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -2 hours ago
Anton, nou hoekom kom julle… WilSur kamp Oktober 2019 Willem Brits -2 hours ago
Johann,

Die geboue…
Mei 2019 Koffiekroeg Willem Brits -2 hours ago

Mufasa is veilig.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Thu, 14/03/2019 - 07:04

Ek sien vanoggend op Maroela Media, Mufasa, die jong leeu mannetjie van Karoo Nationale Park, wat 15 Februarie ontsnap het, is naby Sutherland gevang.

Hy moes laas nag in 'n polisie sel slaap😃, sodat 'n hok gereel kan word om hom terug te vat.

Ek plaas hierdie maar onder humanitêr en omgewing,  dit lyk ha die beste plek?