Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -2 hours ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -2 hours ago

Mollers se April 2019 Maand vakansie

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 07/03/2019 - 09:31
Forums
Nou dis my en Berdien se eerste maand lank kamp vakansie so dis n eerste vir die Mollers van petrol dorp. Maar daarby gese daar is n twist my moeder gaan ook saam ons sy self was 4 jaar laas weg vir n verlof omrede sy n wassery behardig in Phalaborwa sy word binnekort 72 jaar oud haar in ag geneem sonder n caravan moes ons noodgewone ons rellings aanpas sy sukkel met die tent en opblaas matrass Ons ry al die 30 Maart Phallas toe waar ons voorrade gaan aankoop en my ma dan optel die 2 April vertrek ons ATKV Eiland toe en vertrek weer die 17 April na Buffelspoort waar ons n troue bywoon en vertrek dan weer 21 April vanaf Buffelspoort na Secunda Dan vertrek ons die 23 April tot 27 April op versoek van my moeder na raai waar ja julle is reg ATKV Natalia dis haar gunsteling kamp en ja ek net nou die dag gese ek wil bietjie skuif na iets anders maar ja my ma so mooi gevra nou hoe se ek nee 27 April vertrek terug Secunda en sondag 28 April vat ek my moeder terug Phallas toe ja dis n mond vol sal fotos gooi soos ons maand toer vorder
Roodepoort

HennieBo

Mon, 15/04/2019 - 06:21

Dankie vir die deel Shaun.

Moet my asb nie kruisig, maar ek sal nie maklik daar kamp nie en die rede is die grond. Ek weet die geriewe is baie goed maar .....

Ek was nou so maand terug by Buffelspoort en met 'n reënbui het die grond opspatsels teen my tent gespat, en dit maak my nogal ongelukkig. Maar dit is my eie opinie.

 

Secunda

Sleep nou

Mon, 15/04/2019 - 06:51

Ek hoor jou Hennie hier is n paar staanplekke C blok sien van my fotos wat wel muursteen het (payving ) maar kom staan in die winter maande hier Hennie min tot geen reen dis n lekke oord

Roodepoort

HennieBo

Mon, 15/04/2019 - 07:29

Shaun, ek wou nog byvoeg dat winter die beste tyd sal wees aangesien daar nie reën behoort te wees nie. My suster wat in Phalaborwa bly gaan ook gereeld die wintermaande soontoe.

Secunda

Sleep nou

Mon, 15/04/2019 - 17:40

Frik daai oord soos jy gesien het is vir oud en jonk haak daai wa en gaan kamp Hennie net so winter maande puik haak jou wa en gaan draai by Eiland

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 15/04/2019 - 21:27

.............ek stel voor jy moet grondnette hê wat groter as jou wa en tent is, dan kan die reën maar kom.  Dis hoe ek maak en het geen modder spatsels op my tent nie, ten spyte daarvan dat ek meestal kamp by oorde sonder gras.  Ek lê my eie "gras" (nette) as daar nie gras is nie en slaan dan eers die tent op.

Roodepoort

HennieBo

Tue, 16/04/2019 - 06:08

Len, dit is waar van die grondseil maar ek het Maart op die plavisel gestaan en toe nie my grondseil neer gelê nie maar die tent was naby aan die einde van plaveisel. Ja, dit is my eie skuld maar ek hou net nie van grond nie.

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 16/04/2019 - 06:59

Dankie vir die mooi foto's Shawn.

Dit lyk baie lekker daar. Ek was self nog nie daar nie.

Daai yster van jou is darem maar lig op brandstof. Ek is bly jy is baie gelukkig. Ek is self n Nissan fan. My 2L Hardbody is net lekker dors.

Geniet dit.

Secunda

Sleep nou

Mon, 22/04/2019 - 19:21

So is ons paar dae by Buffelspoort ook verby N1 redelik besig fgewees soentoe en terug inboek vinnig gewees die donderdag Buffelspoort was toe reeds stamp vol tente , motorhomes , karavane te kies en te kuur het hulle self ingewurm weer was lekke warm gister aand lekke reen gehad swembadens skoon supertupe hou oud en jonk besig dis my vierde keer daar en ja ek raid hulle n 6 uit 10 ek kry nie die gevoel van wow nie en kyk die plek is super gewild en vanmiddag net na twee by huis gekom more oggend is dit ons derde besteming ATKV Natalia my ma was 10 jaar laas saam by see sy sien nogal uit daarna nou ja rustige aand verder

Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 24/04/2019 - 07:19

Dit lyk erg daar in Natal.

Hoop hulle is veilig.