Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sal ek nou n testikel… Ombou van jou bakkie van… neef Herman -1 hour ago
Ek moet... WilSur se 2011 Exclusive Krag… Len Loader -1 hour ago
Ek glo nie jou wa se BVM is… Sleep in 5de rat Wildehont -1 hour ago
Dis nou waar die probleem inkom WilSur se 2011 Exclusive Krag… Willem Brits -4 hours ago
Kruger wildtuin staking WilSur - Letaba 2019 Willem Brits -4 hours ago
Dankie Noel. Dis nou waar… WilSur se 2011 Exclusive Krag… leeu -4 hours ago
Tesla. Ombou van jou bakkie van… Leeutemmer -4 hours ago

Junie 2019 - Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on Sat, 01/06/2019 - 05:23
Forums

Goeie môre almal. 

Eerste winter maand het aangebreek. Gaan nou koffie maak. Is nou terug by die huis. Week het verby gevlieg. 

Lekker koelerige dag vir elkeen. 

Port Elizabeth

Antie

Wed, 12/06/2019 - 07:16

Ek hoop almal het 'n heerlike dag.   Die week is alweer halfpad na sy einde toe.   

Hoe lyk dit met nog 'n koppie koffie?

Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Wed, 12/06/2019 - 07:39

Lekker dag vir julle.

Dusty jammer, ek het nie gisteroggend bedoel om jou te ignoreer nie. Ons het weer 'n slegte nag gehad met die gehoes en teen so 3:30 koffie gedrink...en toe weer salig aan die slaap geraak tot na 8. Ek het jou boodskap toe eers heelwat later gesien.

Johann, met al daardie simptome vermoed ek jy is dalk al siek. Voorspoed

Ek het vanoggend jammer vir myself gelyk en toe kry ek sowaar koffie in die bed. Siekwees het ook sy voordele

Môre Anton

Nee, ek het geen van genoemde opsies toegepas nie. Ek besoek die forum slegs op 2 maniere, ingeteken en soms nie.

Ek kan nie nou onthou of dir met beide metodes gebeur nie.

Groete

Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 13/06/2019 - 07:34

Dit is amper naweek.

Julle moet julle dag geniet en wees veilig.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 13/06/2019 - 08:23

Goeie môre Kampforum !

Dis amper halfnege en drie ouens het vanoggend gegroet.  Geen ander geselsies nie ten spyte van 12 aanlyn besoekers.

Ek gaan maar gou elders geselskap soek.

Elarduspark

GerhardM

Thu, 13/06/2019 - 09:02

Goeiemôre almal.

Oom Len ek is ook nog hier. Net 'n klomp probleme met die netwerk wat ek moes reg maak.

Lekker dag vir almal

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 13/06/2019 - 10:09

Geen ander geselsies nie ten spyte van 12 aanlyn besoekers.

Ek gaan maar gou elders geselskap soek.

Len, het jy geantwoord op die EB draad ?