TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

76987 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Heerlik tussen die… Crooked Tree Kamp Voortrekker -3 minutes ago
Willemsrus fotos Willemsrus wessels -6 hours ago
Sterkte Len Sterkte Oom Len Frieps -7 hours ago
Goeiemôre September koffie inloer Frieps -7 hours ago
neef Herman Sterkte Oom Len Willem Brits -7 hours ago
Môre sê Kampforum September koffie inloer Willem Brits -7 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -7 hours ago

Forum-probleme

Brackenfell, Weskaap
Submitted byLen Loader onThu, 16/07/2020 - 09:23
Forums

'n Paar feite :-

  • Kampforum is geskep deur Anton as 'n vrywillige gebaar om 'n geselsplek te skep vir kamp-liefhebbers en ek glo daarvoor is ons almal baie dankbaar
  • Ons moet ingedagte hou dat Anton 'n voltydse werk het en dat die Forum in sy vrye tyd instand gehou word  -  dus, soveel te meer vir sy pogings
  • Dit gesê, is dit ook 'n feit dat onopgeloste tegniese probleme die doodsklok vir die ou Wegsleep-forum laat lui het  -  mense het al minder deelgegneem totdat die spulletjie heeltemal gevou het
  • Op 'n stadium was 9 mense vanoggend ingeteken, maar feitlik niemand het gesels nie.  Getroue geselsers van die verlede het stil geraak, hoogswaarskynlik die gesukkel met 'n uiters stadige "server" en "server timed out" boodskappe wat gebruikers die pad laat vat
  • Dit is baie jammer, want juis in 'n tyd waar kampering nog ingeperk is, soek mense geselskap met mede-liefhebbers van kampering.

Ek kla nie, ek wou maar net 'n feit konstateer.

Ns. Die afgelope 15 uur het net drie ouens iets te sê gehad.

Middag Anton

Dankie vir jou moeite met die forum se blad.

Dit was baie lekker om weer lewe te vind, as mens inskakel.

Groete

Centurion

Voortrekker

Wed, 16/09/2020 - 16:15

Hallo Wessel.   Ek het nogal aan jou gedink - jy moet ASB vir my jou tel nommer stuur  dan kan ek jou by die kampforum back-up whatsapp groep voeg sodat jy vorentoe darem kan weet wat aangaan.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Wed, 16/09/2020 - 17:11

Goeie naand, my naam is Gesie en ek is `n alkoh... en meen ek is n forum toetser, toets net gou, what is wrong with me, geezz.

Centurion

Voortrekker

Wed, 16/09/2020 - 19:09

Ons het die forum teruggerskuif na die vorige server waar die 503 probleme nie was nie.  Die blad sal so bietjie stadiger loop, maar hopelik meerstabiel.  

Jammer vir die ongerief -  laat mens nogal besef hoe vriende en geselskap gemis kan word.smiley