TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

Strandfontein - Weskus

Algemene Inligting

Resensies

Centurion

Voortrekker

Sun, 09/12/2018 - 14:39

Hallo Willie.  Ek neem aan jy het die artikel gelees.    

Die kampplek is baie goedkoop, dit is 'n munisipale oord, maar ek het nie die nuutste tariewe nie.   Dit is werklik 'n lieflike plek.  Ons het op die voorste gedeelte gestaan met privaat ablusie.  Ek sal enigetyd weer gaan.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
6 uit 10
Kamp Datum
Februarie 2014
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
See
Winkel?
Ja
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Mon, 26/04/2021 - 19:08

Op blok A is jy letterlik op die strand, jy loop n paar trappe af en jy is op die strand, ek wil eendag hier my laaste asem kom uitblaas, let wel daar is n klein winkeltjie met basiese goedjies soos brood en melk ens en n klein restaurant maar is nie elke dag oop nie.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
April 2021
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gras met skadu
Swembaddens?
See
Winkel?
Winkel en restaurant
Ablusies
3uit 5
Sekuriteit
4uit 5