Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

ATKV Hartenbos

Algemene inligting

Resensies

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 11/11/2018 - 22:19

....is 'n puik see-vakansie-oord, in alle opsigte. Alhoewel daar verskeie besprekingklagtes die rondte doen, was ons nog altyd suksesvol in die populêre blok D mits ons die jaar vooraf bespreek het.  Ons kamp wel daar buite seisoen in Februarie en die tariewe is dan baie billik.  Desember/Januarie is dit baie besig en duur, maar tog altyd propvol.  Dis 'n paradys vir kinders en tieners.

So lyk dit vanaf blok D :

.

,

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Winkel en restaurant
Vir kinders?
Baie fasiliteite
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 12/11/2018 - 10:26

Dit is ook vir my die lekkerste kus vakansie plek waar ek nog gekamp het.  Ons verkies die "E" blok want dit is lekker teen die see.

Dit was Feb. 2009

.

Feb.2013

.

Desember 2015

.

Desember 2017

.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Toegangbaarheid
Enige tipe voertuig
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras en grond opsies
Swembaddens?
Swembaddens en See
Winkel?
Ja
Vir kinders?
Baie fasiliteite
Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 05/05/2019 - 20:17

Ons eerste indruk was maar skepties, die gps het ons deur die winkel kompleks gevat, toe na 'n blok staanplekke met geen karavaan in sig nie. Verkeerde blok😂

'n Dame met 'n walky talky het ons penarie gesien, en tot ons redding gekom. Dit was ons eerste besoek ooit hier. Sy het die wag by D blok gekontak om vir ons oop te maak nadat sy ons na die regte blok beduie het.

Ons was op D3 geboek, en was baie beindruk met ons staanplek, af gehaak en kantoor toe gery om amptelik te gaan in boek.

Hartenbos
Uitsig van ons stoep.

 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
Aptil 2019
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Warm Swembad
Winkel?
Winkel restaurant en kroeg
Vir kinders?
Baie fasiliteite