TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

Namakwa National Park

Resensies

Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Mon, 26/04/2021 - 19:02

As jy hou van om teen die see te wees waar daar absoluut niks is nie behalwe n chemiese toilet, is die plek vir jou.

slegs 75 km per grondpad waarop jy resies kan jaag vanaf Garies, kry jy hierdie pragtige staanplekke op die see. Daar is geen krag nie en ook geen water nie, nader as dit kan jy nie kom aan die natuur en die hemelruim nie.

My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
5-6 April 2021
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Nee
Water by staanplekke?
Nee
Staanplekke?
Op sand
Swembaddens?
See
Winkel?
Nee
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
5uit 5
4x4 attraksies
4X4 roetes
Vir kinders?
Geen fasiliteite