TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

Red Sands Country Lodge

geen inligting

troeteldiere ?   winkel ?
warmwater swembad ?   Restaurant / wegneem etes ?
visvang ?   permanent kamp ?

aankoms:            vertrek:

Resensies

Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Mon, 26/04/2021 - 18:48

Wat n netjiese plek, iets om te doen vir die hele Familie, die klein diere tuin wat hulle daar het sal enige klein mensie kan besig hou, die vriendelikste klomp mense wat daar werk en so behulpsaam.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
3 April 2021
Toegangbaarheid
Enige tipe voertuig
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
Koue Swembad
Ablusies
5uit 5
Sekuriteit
5uit 5

Red Sands is sekerlik die veiligste en beste oorslaapplek tussen die Rand en &Upington. Ongeveer 550km van Brits en ook ongeveer 500 km van Twee rivieren.  

Verskeidenheid staanplekke, meestal op grond met keuse;

a] met privaat ablusie, kombuis opwas en braaier

b] kombuis opwas en onderdak braaier

c] kombuis opwas geriewe

Lieflike restourant met groot spyskaart

Die gemeenskaplike ablusie kort egter 'n gordyn od deur tussen stort en aantrek gedeelte. 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
Mei 2021
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Verskeidenheid tipe staanplekke
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
5uit 5
Vir kinders?
Slegs speelpark