TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61827 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef stem nie saam met die… Katalisators neef Herman -31 minutes ago
Sitplekke en deurpanele Amateur kan Willem Brits -32 minutes ago
Willehont, die man by wie ek… Amateur kan neef Herman -42 minutes ago
Spoggerig! Is die plan om… Amateur kan Wildehont -1 hour ago
Sitplekke en deurpanele in… Amateur kan neef Herman -2 hours ago
Katalisators Katalisators Willem Brits -2 hours ago
Wessle:

Die "controller"…
Froggy Bederf Harry Du Randt -2 hours ago

Mabalingwe 2018 saamtrek groepsfoto's

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Mon, 05/03/2018 - 12:25

beste kamp in suid afrika

kampforum mabalingwe 2018

Nou gaan jy huil soos n ablusie blok se showerhead...

wie's wie?

Vra maar net...

 

Port Elizabeth

Antie

Mon, 05/03/2018 - 13:30

Nee, want julle hou julle mos snaaks (of spiteful) om nie vir ons te sê wie is wie nie.  Lyk my dit is 'n staatsgeheim.  

Daai groepfoto is nie voltallig nie?   Daar is omtrent 30 mense maar 47 sou bygewoon het....  

Al wie ek weet van links af is Voories en Lolla, dan Segekok en sy vrou en skoonma, ek dink Warren is die een wat soos die baas van die plaas op die stoel sit, agter hom dalk Wilsur met die wit keps,  langs Warren raai ek vir Hessie, so half agter haar Johann?    Dan verder weet ek wie is Noddy en sy vrou, Arie en Petra agter en Gerhard en sy familie regs voor.

Meyerton

Segekok

Mon, 05/03/2018 - 13:37

Freda ad die ander fotos geplaas word sal dit vir jou duidelik raak.... Hulle lyk vir my ook maar dof maar dalk is dit omdat hulle so gedrink het