Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

41050 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ry ook maar altyd n 12V… Is jou spaar styf Harry Du Randt -35 minutes ago
Ons tel die 3 slapies saam… Amper tyd! Voortrekker -51 minutes ago
Stephan, daai opgewondenheid… Amper tyd! Johann L -54 minutes ago
Stephan julle moet dit… Amper tyd! Dusty -1 hour ago
Baie beter!!!

Net 'n meer…
Army Dae Arie -1 hour ago
More golden words Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
Golden words. Lag 'n slag Johann L -1 hour ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sat, 13/10/2018 - 06:53
SionBergh

Ons hou 'n 2jr Forum saamtrek by Sionbergh oord in Heidelberg Feb 22 -23 - 2019.     Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf

Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

BELANGRIK!  Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Elize Malan

2

2

X

3

Johan (VanHeerden)

2

2

 

4

It'lDoDat

4

1

X

5

Johann L

2

2

X

6

Ski (Nico)

2

3

X

7

Voortrekkers

3

4

X

8

Noel & Ronell

2

2

X

9

Segekok & Hel1

3

2

X

10

Willem Brits

 

3

 

11

Marinus

 

?

 

12

Sleep nou's

 

2

 

13

WW & Lorraine

2

2

X

14

Obie en Mille

2

2

X

15

Dusty (Stoffel)

3

2

X

16

Christokleintjie

2

4

X

17

JohnB

2

2

X

18

Franshark

2

2

 

19

BenA

2

3

 

 

 

 

 

 
google kaart
Centurion

Voortrekker

Sat, 13/10/2018 - 07:09

Nou ja, lyk my ons het vordering gemaak.  Dis nou wel 5 maande later laugh   Ek persoonlik sien nogal baie daarna uit om bietjie Suid te gaan kamp.   Hopelik kom ons nog innie Kaap uit cool

Kom maak jou merk en laat ons nou die datum mooi vasmaak.      KIES DATUM

Harry Du Randt

Sat, 13/10/2018 - 13:59

Ek en Yvonne sal graag die keer saam wil gaan.

Ons gaan van 08 Feb tot 14 Feb na  Clarens, ongelukkig klaar bespreek. En ook van 06 April tot 13 April Hartenbos.

Dink Deon hulle gaan ook Hartenbos toe daai tyd. KOES

Moet asseblief nie om my bepreek nie, ek val in wanneer julle wil, as ek kan. Daar sal weer n kamp wees, as dit bots met my tye.

Harry Du Randt

Sat, 13/10/2018 - 14:23

Voortrekker ons sal die naweek van die 15 terug wees van Clarens

Naweek van 8 ste is ons beslis weg. Kom donderdag die 14 de terug.

Vir ons is ons in enige naweek behalwe naweek van 8 ste Feb

Maar moet nie om my werk nie. As julle wil kamp die 8 ste moet nie oor my worry nie.

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 13/10/2018 - 14:32

Ons is 26 Jan tot 4 Feb in die wildtuin. Ek moet dan in die volgende week kliënte in die noorde gaan sien. Daar bestaan 'n moontlikheid dat ons die naweek van 8 - 10 Feb kan saamkuier indien Sionsbergh ook chalet akkommodasie het (ons kamp nie tydens daardie trippie nie).

Port Elizabeth

Antie

Sat, 13/10/2018 - 19:27

Ek het nou na die webwerf gaan kyk.  Die plek lyk omtrent MOOI.   Julle gaan lekker kuier daar, sal julle net moet gedra asseblief!   Gaan stem nou vir jul naweek, sodat Voories die reëlings kan tref.wink

Johannesburg

WilleWillemien

Sun, 14/10/2018 - 16:09

Ek is ook in, maar kamp met my tent. Die wit wa is verkoop