Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

41050 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ry ook maar altyd n 12V… Is jou spaar styf Harry Du Randt -1 hour ago
Ons tel die 3 slapies saam… Amper tyd! Voortrekker -1 hour ago
Stephan, daai opgewondenheid… Amper tyd! Johann L -1 hour ago
Stephan julle moet dit… Amper tyd! Dusty -1 hour ago
Baie beter!!!

Net 'n meer…
Army Dae Arie -1 hour ago
More golden words Lag 'n slag Voortrekker -2 hours ago
Golden words. Lag 'n slag Johann L -2 hours ago

Beplanning vir 2019

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Wed, 05/12/2018 - 09:05
Forums

Die van julle wat sukkel om die jaar kalender op een oogopslag wil sien, hier is 2019 met die vakansie dae en Skool vakansies.

.

2020

.

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 05/12/2018 - 09:20

...............baie dankie vir die skedule hierbo.

Maar het jy dalk ook vir ons ook 'n begroting-skedule hoe 'n pensioenaris dit regkry om vir elke langnaweek en elke skoolvakansie te gaan kamp ?  Jy kry dit mos reg, nie waar nie ?

Roodepoort

HennieBo

Wed, 05/12/2018 - 12:56

Ag Len, ek probeer my bes.  wink

Daar is maar min op die lys wat sê "b" vir bespreek.

Len,  jy moet onthou dat Willem nog 'n jong vroutjie het. Ek glo Surette werk darem nog...wink

 

Ek beplan my kampe hier van die donderdag of vrydag ogend voor die naweek. Desember weet ons daem dat 15 des tot 15 january is vries in cel bedryf en daai tyd kan ons vakansie hou.