Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -2 hours ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -2 hours ago

SleepVoertuig van die toekoms

Centurion
Submitted by JacquesR on Tue, 12/02/2019 - 14:14
Forums

Laai hom pappa!!  

 

video
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 12/02/2019 - 15:03

Ai, dankie tog Jacques, teen die tyd dat elektriese sleepvoertuie op ons paaie kom, sit ek lankal op die stoep van die aftree-oord en lag lekker vir al die drama wat Eskom vir hierdie groepie kampeerders gaan veroorsaak : pap karre !

Len ja, ek glo in die toekoms gaan Sonpanele ons energiebron wees. 'n Paar panele op die bakkie se dakrak vir die batterylaai en siedaar.

Uitstekende stukkie ingenieursvernuf dink ek.

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 12/02/2019 - 18:06

Kan nie onthou wat het die ou gesê het hoeveel is die Nm nie maar dit is moer baie, ek dink hy het gesê iets van 5 ton met gemak.

Centurion

Dusty

Wed, 13/02/2019 - 05:26

Selfs sy kW is baie hoog. Het hom al so bekyk. Hou van sy bagasieruim aan die voorkant en ook die skelm pakplek agter onder die kajuit.

Die voertuig sal 'n karavaan behoorlik rekmerke gee. Jy sal al by jou bestemming wees met hom dan kom die karavaan nog aan