TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73342 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Baie mooi Willem, die oranje… My Kuierplek - Willem Johann L -1 minute ago
Kamp ... ? Oor ditjies en datjies Willem Brits -3 minutes ago
Goeie môre almal, geniet jul… Junie 2020 Koffie Kroeg Johann L -4 minutes ago
Môre sê Kampgorum Junie 2020 Koffie Kroeg Willem Brits -11 minutes ago
Willem, ek verstaan nie die… My Kuierplek - Willem neef Herman -13 minutes ago
Môre, vanoggend is die lug… Junie 2020 Koffie Kroeg neef Herman -25 minutes ago
Kampgeselsgoed :

Ai, maar…
Oor ditjies en datjies Len Loader -36 minutes ago

c

Echo 6 Boswa Awning

Pretoria
Submitted by dawie.prinsloo on Tue, 19/02/2019 - 10:08
Ons kamp vir 21 dae oor Desember by die see, en dit is voorwaar 'n lekker ervaring. Die Echo 6 se awning raak egter n probleem as die wind waai. Enige raad om 'n tipe raam te instaleer wat die awning stewiger kan maak. Die idee is om a storm-net oor te kan trek om die wind en weer beter te kan hanteer. Groete...
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 19/02/2019 - 10:23

.................ek is nou nie 'n boswa-eienaar nie, maar het gereëld saam met vriende met 'n Echo 3 en Echo 4 gekamp, maar ek ken nie die Echo 6 nie.  Plaas asseblief vir ons 'n foto van die tentopset.

Is dit die dak-gedeelte of die sykante wat lol ?

Wat ek nie van die Echo se tent-veranda hou nie, dit het nie 'n lekker val nie en omdat dit feitlik horisontaal opslaan, vang dit reënwater op wat nie afloop nie.