Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57136 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -45 minutes ago
Paar nuwe lede - welkom en… Welkom Groot G -50 minutes ago
Slowstrike---Lucky strike Julie 2019 - Koffiekroeg wessels -50 minutes ago
Mirrrag!!

Danie, geniet die…
Julie 2019 - Koffiekroeg Groot G -1 hour ago
oom Wessel, moet nou nie vir… Waar is almal Groot G -1 hour ago
Ski verskoning Waar is almal wessels -1 hour ago
Wesel ek is heeltemal in die… Waar is almal ski -1 hour ago
Anton

Ek weet nie. Dis `n…
Julie 2019 - Koffiekroeg Slowstrike -1 hour ago

Haufer karavane

Middelburg
Submitted by Noel on Mon, 25/02/2019 - 22:48
Forums

Ek was vandag by GC karavane gewees en sien van Haufer karavaan wat hulle tans besig om binne heel klaar te maak. Hulle word gebou by Elukwatini en dit is tussen Badplaas en Crysbestos. Het nie sy verkoopprys gevra nie? 

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 26/02/2019 - 06:14

Hoekom sal hulle n wa bou met sulke skerp hoeke, lyk soos die engelse sé " agricultural"   Moderne ontwerpe het sagte, vlyende en geronde hoeke.

Centurion

Dusty

Tue, 26/02/2019 - 06:17

 Moderne ontwerpe het sagte, vlyende en geronde hoeke.

Neef, sulke rondings is net soos jy sê, sag op die oog maar die skerp hoeke is partykeer weer meer prakties. 

Hoekom sal hulle n wa bou met sulke skerp hoeke, lyk soos die engelse sé " agricultural"   Moderne ontwerpe het sagte, vlyende en geronde hoeke.

Baie makliker om te bou

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 26/02/2019 - 09:17

Wel, dat dit makliker,  meer prakties en sekerlik goedkoper is, stem ek saam. Dat dit die koper gaan oortuig dat n moderne wa so moet vertoon, weet ek darem nie. Neef vir een sal nie gaan tou staan vir n wynboks met wiele nie.

 

Middelburg

Noel

Tue, 26/02/2019 - 13:24

Nog fotos van binne. Die karavaan se venster is sterker en sal nie makliker oop breek soos ons karavane en die shape is nie my smaak nie