Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -2 hours ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -2 hours ago

Wringkrag snelheid en revolusies

Brits
Submitted by wessels on Tue, 19/03/2019 - 12:40
Forums

Middag vriende

Aangeheg sommer hopenlik lewendige spreitabelle waar ek gespeel het om

1] wringkrag teenoor omwentelinge van sleepvoertuie bereken en vergelyk

2] die snelhede in ratte van voertuie as funksie van omwentelinge.

Dit is opgestel met die nuutste info vir Toyota 2.4, 2.8, 2.7 en Isuzu 300 modelle, vir rat verhouding en bandgrootte. 

Julle behoort dieselfde opstelling te kan gebruik vir ander voertuie ook, deur die toepaslike info in te tik. Indien nodig sal julle dit moet uitbrei vir 8 spoed modelle.

Lekker speel en vergelyk

Wessel