Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Lotzo Camping

.

Ons verhuur ten volle toegeruste karavane in en om Tzaneen (150 km radius) uit. Ons werk hoofsaaklik bt ATKV Eiland Spa, maar slaan ook so af en toe bietjie verder op. Ons het selfs al 'n paar keer in die wildtuin opgeslaan.

Ons nuutste produk is ons MINI KAMPKASSIE en KAMPKASSIE. Dit word volledig toegerus vir 2, 4, 5 of 6 persone. Die KAMPKASSIE is kompak en maklik hanteerbaar. Dit word van hout gemaak en goed geseël en geverf. Ons is in Tzaneen, maar koerier landwyd.

.

Industrie tipe
Karavaan huur en Kampkassies
Epos
ellotzolove@gmail.com
Ligging
Tzaneen en omgewing