Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Malonjeni Game Farm

Algemene Inligting

Resensies

Randburg

Bouts

Wed, 10/04/2019 - 08:03

Malonjeni is n privaat wilds plaas tussen Meyerton en Heidelberg.

As jy van RUSTIG hou is hierdie die plek.

Daar is twee kampe die hoof kamp en n boskamp meer ingerig vir bos waens. Die hoofkamp se staanplekke is baie groot en almal het gras, 50% met skaduwee.

Ablusie geriewe is skoon en word daagliks skoon gemaak. Daar is ook twee familie badkamers elk met n stort, bad en toilet. Daar is halfdrom braaiers en dié word ook daagliks skoon gemaak.

By die hoofkamp is een groot koue swembad en n kleintjie vir kleuters. Ander geriewe is n putt putt baan (Wat aandag nodig het) en swaaie.

Die kiosk hou die basiese goed aan, (Ys wat belangrik is) maar Meyerton is net 17 km weg.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
7 uit 10
Kamp Datum
21-24 Maart 2019
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Ja
4x4 attraksies
4X4 baan
Vir kinders?
Slegs speelpark