Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

53669 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Trained not tame Aasvoëlkrans "Predator… Wildehont -14 minutes ago
Was ek te hard gewees met my… Kampforum & CCSA Suidrand… Voortrekker -42 minutes ago
Goeie middag. Junie 2019 - Koffiekroeg GerhardM -1 hour ago
................ Aasvoëlkrans "Predator… Len Loader -2 hours ago
Wilsor kamp 4-6 Okt WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Hein -3 hours ago
Len---'n liedjie vir jou Aasvoëlkrans "Predator… wessels -3 hours ago
sien ek die ongelukkigheid… Aasvoëlkrans "Predator… Voortrekker -3 hours ago

Phalaborwa is leeuwereld

Worcester
Submitted by Wildehont on Fri, 07/06/2019 - 08:18

Sopas die berig hier onder raakgelees. Dis darem interessant hoe ons in SA op hol gaan as grootwild buite 'n omheinde gebied kom. In dorpe soos Kasane en Victoria Valle is dit 'n daaglikse gebeurtenis. Die inwoners daar is natuurlik gewoond daaraan so dis seker glad nie vreemd dat Suid-Afrikaners so skrik nie.

https://maroelamedia.co…

Leeuberig

Secunda

Sleep nou

Sat, 08/06/2019 - 04:44

Daar was so twee maande terug n luipert wat innie dorp naby lughawe n ou se hond uit die erf kom haal het en ge eet het die leeus is in die foskor area wat skrikwekend is is dat as ek phallas toe gaan vang ek vis by die selati rivier so 2 km suid van Foskor ek sal maar moet lig loop

Secunda

Sleep nou

Sat, 08/06/2019 - 04:59

Die beeld vandag berug die leeus in Foskor area gaan gevang en geskuif word

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 08/06/2019 - 07:55

Soos ek verstaan, is dit 'n trop leeus wat nie uit die wildtuin of privaat reserwes kom nie, maar wel al lank daar rond kuier. Sanparke het 'n spesiale projek span wat daarna om sien om predatore te vang en te hervestig.

Ek mag verkeerd wees?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 08/06/2019 - 10:10

.....................na my kommentaar wat ek om 7nm gisteraand geplaas het onder die draad "Kruger Wildtuin".  Daar is die amptelike persverklaring deur SanParke oor die gebeure.