Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57243 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Verjaardae Chris Boucher -2 minutes ago
Gegroet hier vanaf Eiland… Julie 2019 - Koffiekroeg Chris Boucher -10 minutes ago
Julle moet dit geniet Wessel… Manyane Pilansberg Voortrekker -44 minutes ago
Beteken dit dat ek nie meer… WilSur se Braai en/of Buite… leeu -1 hour ago
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -1 hour ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -1 hour ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -1 hour ago

"Mini" Kampforum Saamtrek te Moreson

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sat, 15/06/2019 - 12:14
Forums

Julle ouens het my nou so jaloers gemaak met jul saamtrek langs een van die ou bekende [en seker een van die beste] Nudiste Oord!

Besluit toe om sommer 'n mini samtrek hier te hou. Volle twee lede van kampforum - Janneman en ek.

Ons staan reg langs mekaar, en omdat ons so min lede op die samtrek is, het ons besluit om sommer vir 'n hele maand saamtrek te hou!

Ons het gelukig elektriesie tyd, en ook glad nie koud nie!

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 15/06/2019 - 14:16

Arie, ek aanvaar jy is die Kampkommandant van die verrigtinge daar !