TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

62916 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wie sukkel, kyk nou net… Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -10 minutes ago
Geestelike Wa


n Foto
Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -11 minutes ago
Waarmee sukkel jy so? Desember 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -14 minutes ago
Yes oom Johann, voorwaar n… Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -16 minutes ago
Ek sien die son skyn daar in… Desember 2019 - Koffiekroeg Johann L -17 minutes ago
Aai oomm nn, die lewe is… Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -17 minutes ago
Nou om die caption reg te kry Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -18 minutes ago

Met die Penta

Centurion
Submitted by Voortrekker on Wed, 19/06/2019 - 09:20
Forums

Penta

Ons het toe lekker gekamp met die Penta hier by Aasvoelkans....   Dit was die eerste keer in amper 25 jaar wat ek in 'n karavaan gekamp het.

Penta

Ek plaas nou maar hierdie fototjies spesiaal op versoek van Len Loader net om te bewys dat ons wel toe met die Penta gekamp het wat Jurvens Campworld vir ons kom opslaan het.  

Penta

Die kinders het dit natuurlik baie geniet en hulle het alle skakelaars en knoppies en deurtjies en liggies mooi getoets. 

Penta

Penta

Ek verneem dat Jurgens se doel was om my te oorreed om 'n karavaan aan te skaf...?   Hierdie tent kampeerder sal eers die idee mooi gaan na dink en ek mis nogal my kamp waentjie wink

Môre Voortrekker

Dit was natuurlik vreeslik goeie bemarking van Jurgens se kant af, jou gesin was net die indirekte bevoorregtes. Ek glo Jurgens sien 'n groter mark as slegs jou moontlike aankope.

Onthou om 'n wa te koop, is die klein uitgawe. Daarna kom die duur uitgawes---alles wat daarmee gepaardgaan, tot 'n sterker sleepvoertuig en 'n EB-lisensielaugh

Erken dit maar---dit was lekker om in styl te kampeer nê!!!

Wessel

 

Centurion

Voortrekker

Wed, 19/06/2019 - 09:50

Wessel ek weet nou nie of ek jou inset moet verstaan as onderskatting van my vermoë om sonder 'n karavaan in styl te kampeer nie?

Inelgeval, hierso nog fototjies van die binnekant. 

Penta

Penta

Penta

Gelukkig hoef ek hom nie vanoggend af te slaan en terug sleep nie (en ook nie sy paaiemente te betaal nie laugh​​​​​​) 

Môre Voortrekker

Aangesien ek nog nooit jou manier van kamp eerstehands beskou/ervaar het nie, was my opmerking oor  " in styl kamp" nie afbrekend of neerhalend bedoel nie.

Jammer daaroor.

Wessel

 

Anton ek het nou al getent, getrailer ten en gekaravaan en ek verkies die laaste. Dis net minder op en aflaan werk veral as dit reen. Maar jou camplite ook n yster het lekker gekamp met my camplite.

Very definitely, Jurgens saw a marketing opportunity and grabbed it with both hands..  

Well done, jolly good for them, good marketing!!!!!

We were ALL the beneficiary of that and that Anton? Well he got the cherry on the cake by having the use of the van for the camp.

Well he jolly well deserved it!  He has put in all the effort, done all the leg work... Thank you Anton, you deserve it.

COMFORT..... Yes well there’s a thing....

Define comfort.. What’s the meaning of “comfort”?

There are so many factors that make up the meaning of “comfort” and to make matters even more complicated, everybody has their own priority.

Let me explain...

One person will say “grandeur” is most important, Another will say “comfortable with what I paid”  is most important, yet others will say “simplicity"  or perhaps “ambiance” (some seek a tent ambiance others seek a caravan ambiance) other’s again will say “no step or  ladder” / “cosy-ness” "memories" and on and on....

So, someone who is camping in a small tent may be just as, if not more “comfortable” than someone camping in a luxury chalet-on-wheels, it just depends on an individuals priorities regards the descriptive “comfort”

And therein lies the crunch....

It’s completely unreasonable to decide on behalf of anybody else what is, and is not comfortable.... Many thousands of people camp in caravans, and many thousands camp in tents, of all descriptions / types / sizes...

When I’m in my Kestrel tent hiking I’m completely comfortable, secure in the knowledge that that tent will never ever let me down, comfortable and happy with the memories I have camping in it....

When I’m in my Made-over-a-weekend-camper-trailer (cost me less than a thousand bucks and two days work) I’m comfortable..... It’s the ambiance of tenting, meets every single one of my requirements and I made it myself and I know I’m secure inside...

When I used a RTT on-top of my Landy, I was definitely not comfortable.... DITTO for my bush trailer / and with the exception of my Campride Constantia, having had several different caravans I was never really comfortable in any of them....

Currently, I'm really very "comfortable" micro-camping in my Landrover... Given where I'm headed, that I don't want the discomfort / restriction of towing, that I can't stand a RTT.... I'm jolly comfortable! It going to meet my every need over the next phase of my camping life....

Camping in a caravan does not necessarily make you comfortable, oddly enough; it can actually make you rather uncomfortable.....

Let's all just be part of the camping family and not subliminally pressure anyone into being uncomfortable with their particular definition of "comfort"

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 19/06/2019 - 16:37

Baie dankie Anton Louw (ek sien ek word aangespreek as Len Loader) vir die verduideliking.  Ons tuisblyers kon nie verstaan (sonder om by Aasvoëlkrans te wees) wat praat jy van 'n Penta en 'n gesukkel met die Snappy Chef terwyl ons weet jy kamp probleemvry met jou kampwa (met of sonder krag) en VW Caddy.  Ons wou maar net duidelikheid gehad het, nie noodwendig bewyse nie.

Centurion

Voortrekker

Wed, 19/06/2019 - 17:27

Dit is 'n groot plesier Len Loader smiley     Ek wou maar net seker maak julle dink nie dat ek bog gepraat het toe ek gesê het ons kamp met 'n penta nie.

Ja, die Snappy Chef wil nie lekker werk as daar nie krag is nie, of as die Volts te laag val -  en toe het het ek sommer onmiddelik na my ingeboude gas stofie verlang wat in my Jurgens waentjie is.  Dit + die solar paneel en batterytjie vir ligte en selfone het my ernstig laat verlang na die canvas mure.

Dit is maar moeilik om in die oggend aan die gang te kom sonder warm koffie en die tekort aan 'n water-warm-maak-ding kan 'n man se siening (en 'n vrou s'n ook) dramaties beinvloed.

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 19/06/2019 - 17:57

......jou deeglik Anton.  Ek wil ook nie sukkel as die krag af is of as daar geen krag is nie.  Ek hoef nie in 'n boswa of met tent te kampeer vir hierdie gerief nie  -  ek kamp heerlik in my teerpad-karavaan, met of sonder krag.  Trouens, dit gee my nogal 'n "kick" as die krag afgaan en ek swaai my yskas en vrieskas om na gas.  Koffietyd is koffiewater ook netso gou gereed en met ons 12V beligting kom ons nie eers agter daar is 'n kragonderbreking nie.  Ons ouer garde kan ook ongesteurd luister na radio-nuus en die weervoorspelling !

Ons weet almal Eskom gaan nog vir baie jare sukkel om Suid-Afrika van 'n stabiele kragnetwerk te voorsien en daarom dink ek Jurgens het 'n groot fout begaan om totaal-en-al weg te beweeg van 12v batterykrag en gas as 'n alternatief vir yskas- en stoof-krag.

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 19/06/2019 - 18:37

Stem oor die gas en 12v ligte. So jaar of wat gelede staan ons oor in Montagu, kom vra n mede kamper of hy sy koord by ons kan inprop.  Vra hom hoe so, se sy krag is af, en toe merk ek op dat ou Jurgie die enigste liggies in die totale duisternis is. Dorp se krag af.

Nodeloos om te se, kon nie die buurman uithelp nie.

Jonks ago I was looking into a Caravan,  rather nice, and it had been "overhauled" and it did not have 12V or gas, only mains...

In response the seller said "only the die-hards still have gas & 12V" everything's changed these days.....

Must have been before 1994.......

Thanks but no thanks, I'm a die-hard.... There's something about a sissssssssing gas lamp that electricity just can't match.

 

Môre vriende

So gepraat van 'n gaslamp se voordele, onthou julle nog die "warm" verrassing as mens die handvatsel regop bo die lamp gedeelte gelos het.

My familie in die Langkloof het lank net met gas klaargekom, van stoof, yskas, lampe, geiser en selfs strykysters.

Nou verkies ek 12v beligting met my wa, maar die gasgeiser en aanboord warmwater bly 'n gerieflike bonus. 

Groete  

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 20/06/2019 - 08:54

Ja Warren, ek verkies om ook maar liewer 'n "die-hard" te wees  -  dis nogal lekker !  Ek gaan spesiaal jaarliks na twee kampe in die Wildtuin waar daar nie krag is nie, juis om daardie "die-hard" gevoel te kry !

moet net se die gasstoof die naweek het baie memeories terug gebring van kamp van die dae voor krag. Ons het op stadium n wa gehad met gaslampe binne in. En jare lank gekamp met net 12V en gas. kon ongelukig nie groot gasyskas kry vir my wa toe ek hom gebou het nie maar vir daai naweke het ek n 80L engel yskas as daar nie krag is nie. wil ook nog vir my silent kragopwekker kry wat ek kan gebruik vir naweke soos die laaste een. Ek weet as jy yskas net so 2 ure n dag laat loop hou hy ook goed

Geyeser is darem gas en ook ligte en waterpomp.