Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

60708 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mooi Gespeel Bokke.   Daai… Kampforum SuperBru Voortrekker -6 hours ago
Anton, bly julle het dit… Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -6 hours ago
Ek het, soos nog altyd weer… Reiskombers (travel blanket) Johann L -6 hours ago
Baie Welkom Cobus Uys!  Welkom Voortrekker -6 hours ago
Naandsê!     Ek en Anton jnr… Oktober 2019 Koffiekroeg Voortrekker -6 hours ago
Dankie Shaun, ek hou nogal… De Voetpadkloof Oktober 2019 Johann L -7 hours ago
Naand 😂 Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -7 hours ago

Werking van ENGEL yskaste.

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Thu, 10/10/2019 - 17:39
Ek het twee Engel yskaste. Wie weet hoe werk hulle compressor en het hulle ook GAS soos enige ander yskas. Ek verstaan dit is baie maklik om hulle compressor te vervang. Is dit so??? Ek verstaan ook hulle kan feitlik onderstebo werk.
Centurion

Voortrekker

Fri, 11/10/2019 - 14:41

Nie dat ek Engel yskaste spesifiek ken nie, maar ek is seker hulle almal werk op dieselfde beginsel van gas onder druk  wat beperk word en hitte buitekant veroorsaak wat dan koelmiddels aan die binnekant afkoel.   Ek glo 100% dat jou Engel yskaste met gas werk en ook hervul kan word daarmee.     Die beperkte onderstebo gebruik van kompressor yskaste het niks te doen met die gas en koelmiddels nie, maar wel met die ontwerp van die kompressor self wat regop sal moet staan om nie skade te kry nie.  As die Engel yskas se kompressor ontwerp van so 'n aard is dat dit in enige posisie effektief kan werk, dan sal die yskas onderstebo kan werk.