TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -1 hour ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -3 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -4 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -4 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -5 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -7 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -7 hours ago

c

As dit pap reen, moet jy skep.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Wed, 27/05/2020 - 21:51
Forums

Kyk, daai eienaar van ons forum is nou so besig om geld te maak, as die somer kom, gaan hy ons almal "stick" vir 'n naweek by Drie Berge met al die ponde wat hy gemaak het.wink

Jy hoor of sien hom skaars op die forum, hoop net hy stel nog belang in ons arm gatte na dese😂

Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 28/05/2020 - 06:28

Hy moet bietjie pap uitdeel smiley

Het jy nog rook goedjies of het jy opgehou ?

Dit moet erg wees vir julle manne. Die manne wat so toilet papier gekoop het, moes eerder "smokes" gekoop het en kom dan lekker geld gemaak het.

Gelukkig het ek 14 jaar terug opgehou. Het tot 2 pakkie (20's) n dag gerook.

Sterkte

Centurion

Voortrekker

Thu, 28/05/2020 - 06:45

Johann ons is baie besig en is baie dankbaar vir die geleentheid om ons tegnologie te kan aanwend gedurende hierdie tye.

Ek druk al 21 jaar lank om dit te bemark en ontwikkel en het al op baie kere moed verloor, maar weer aangehou.   Ons het nog baie uitdagings en met die skielike aanvraag van finale produk het ons baie sisteme en strukture om in plek te sit.  Ons sien die geleentheid as 'n wegspringplek om die tegnologie land- en wêreldwye erkenning te gee en daarom is die vsisie om verby Covid-19 te kyk.

Ek moet sê ek het die afgelope 2 maande baie geleer en gesien en my vrees is glad nie vir die virus nie, maar vir die mens.  Om te sien hoe mense mekaar indoen en hoe opportunisme gepaard met gierigheid die rondte doen is nogal skrikwekkend.

Inelkgeval.  Ek probeer maar inloer en 'n ogie hou en groet, maar dit is seker nou tyd dat ek bietjie werk ook?  smiley

https://www.radicalwater…

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 28/05/2020 - 07:44

Anton, ek besef jou omstandighede, die is maar om so bietjie draak te steek. Ek id altyd baie bly as ek sien familie, vriende en kennise doen goed.👍

Harry, nee, ek het voor die inperking genoeg vir drie maande gekoop, ek koop ongelukkig altyd vooruit, anders so ons nou kon op hou rook😂

 

Waar my wa staan

Arie

Thu, 28/05/2020 - 07:51

Warren ja jy kan rookgoed orals kry, maar soos alles wat onwettig is kom dit teen ń prys!

Hulle verkoop die grootste gemors teen R800 ń karton.

Ordentlike brand names gaan al teen gemideld R1500 per karton of 10 pakkies!!!

Gelukig het ek ook genoeg vooraad gekoop.

Ek het nog Castel Lager, Rum en ook nog 3 lit OBS werk nou lekker in die koue!

Aangesien dat almal so lus het om te kamp, kom on reel n forum kamp....

Dis maklik

Anton vervaardig n valid liiking certificate that he is an ordained preacher

Anton call us (his congreation) to a weekend of misnisterial introspection, the theme would be

"Getting in touch with simplicity... IE camping.....

Aranges it at a resort, and bang! wettig bymekaarkoms

After all someone is dead you can be 50 in a room, If there is a minister you can be 50 in a room

but you can't be 10 in a room, seperated by screens and eating cooked food at a resturaunt?????

here at work, the canteen space allows 6 people at any given time......@ 1.5m distance so six people can sit and eat cooked food in the canteen, (there are screens between everybody, but that's not compulsary,.........

So what the heck.... let's camp...

Waar my wa staan

Arie

Thu, 28/05/2020 - 10:36

Warren, pitty Shammah has only two vaccant stands, otherwise you could organise ń saamtrek here. You wouldn't even need a preacher, just make a booking and arrive!

I'm lucky enough to have my weekend retreat to go to, (Where I spent the lockdown, in almost total isolation) And although it's not exactly "camping" it's a darn good approximation, and I can either go up into the hills with the Landy and camp there or grab a tent and go up....

In the past I've done both.....

There are also camping sites right at the back, and I could pop up my tent & camp there for a day or three, instead of in my cottage... But then I will miss my bosveldt borrel-bad....

Nothing nicer than having a gat-is-kaal, vrek warm borrel bad met seep borrels tot boe onder die afdakkie inni middle vanni bos...... NE!

I'm sort of planning to go there next weekend.... I need the break

ghcgf

Warren, watse groen seile is in die agtergrond, is dit jou heining of n ander omie se windskerm.

In the direction of the photo, there is a day - weekend visitor camsite, and from there it is easy to come through the bush on an old cattle path and you get right to my place....

So to stop ongewensde visitors I spaned a moerse long piece of shadenet along there..

I got about a half a roll of 80% shadenet for 300 zuptas at ny local make-your-own-price shop (afstortings plek), I didn't want to put up a fence as it also wont afford privacy, so that was it... some gumpoles and a hell of a long length of shadenet.

That screen is now complete (did it over the lock-down) with about 15 - 20Kg rocks all along the bottom to hold it down, and a few more gumpoles... The green blends in nicely, and when the bush explodes after the rains, it's almost not noticable...

 

Warren se cannabis plantasie?

Naaa no more money in that anymore since the blooming regeering made it legal to grow the stuff....

Considering turning "the-cook-nook" into a lab of some kind......

You know.... The white stuff.....

grgrt