Ablusies netjies en altyd skoon. Die publieke strand en oord word deur eenvoudige heining geskei - dus moet maar waaksaam opgetree word om nie waardevolle items sigbaar te los nie.
Ek lees nou op die ander forum van iemand wat jaarliks gaan kamp by die "Elandsbay Hotel", en daar is blykbaar 5 staanplekke by die hotel, en hulle kyk oor die munisipale park.
Ek haal aan van wat Danie Pienaar geskryf het "We have been staying at the Elands Bay HOTEL site (only five sites) for the past five years. (Sorry, we book all five sites every year) The sites overlook the municipal park, which is almost empty, every year. The luxury of having the hotel sites is that we have the ablutions (fair condition, basic) all to ourselves, AND we can order fish and other food from the hotel. The hotel staff is eager to earn a little extra by taking care of our laundry."
Ek het oorweeg om twee aande in die karavaanpark aan te las na Namaqua NP volgende jaar Oktober. Ek sal die hotel kontak en uitvind of mens nog by hulle kan kampeer.
Ek het Elandsbaai hotel gebel. Hulle sê die munisipale karavaanpark is weer oop. Toe ek vra hoe dit is sê hy; “Hoe kan ek dit mooi stel, dis… munisipaal.”
Op my vraag oor sekuriteit het hy gesê daar is blykbaar ‘n wag.
Die hotel het vyf staanplekke en hulle badkamers is skoon sê hy. Dis ook op gras, nie op sand soos die munisipale karavaanpark nie.
Resensies
'n Munisipale oord.…
'n Munisipale oord.
Ablusies netjies en altyd skoon. Die publieke strand en oord word deur eenvoudige heining geskei - dus moet maar waaksaam opgetree word om nie waardevolle items sigbaar te los nie.
Netjieste munisipale…
Netjieste munisipale ablusies wat ek in baie jare gesien het.
Ek lees nou op die ander…
Ek lees nou op die ander forum van iemand wat jaarliks gaan kamp by die "Elandsbay Hotel", en daar is blykbaar 5 staanplekke by die hotel, en hulle kyk oor die munisipale park.
Ek haal aan van wat Danie Pienaar geskryf het "We have been staying at the Elands Bay HOTEL site (only five sites) for the past five years. (Sorry, we book all five sites every year) The sites overlook the municipal park, which is almost empty, every year. The luxury of having the hotel sites is that we have the ablutions (fair condition, basic) all to ourselves, AND we can order fish and other food from the hotel. The hotel staff is eager to earn a little extra by taking care of our laundry."
Hy het ook 'n paar fotos geplaas.
Elandsbaai gesluit
Ek lees Elandsbaai het toe gemaak
Aggenee
Ek het oorweeg om twee aande in die karavaanpark aan te las na Namaqua NP volgende jaar Oktober. Ek sal die hotel kontak en uitvind of mens nog by hulle kan kampeer.
Munisipale karavaanpark is weer oop maar…