TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84744 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -57 minutes ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -1 hour ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -8 hours ago
Hoeveel rooiwyn .... Len & Annatjie se Kruger… Chris Boucher -8 hours ago
Dit was 'n baie lekker kuier… Len & Annatjie se Kruger… Koos Mol -9 hours ago
Dis darem lekker as man met… Die Boucher's en die… Koos Mol -9 hours ago
Hi Chris, die besoek is… Die Boucher's en die… Lapskag -10 hours ago

KZN en Laeveld hier kom die Mollers 2021

Secunda
Submitted bySleep nou onMon, 15/03/2021 - 11:57
Forums
Ons het sopas ons vakansie vasgemaak en Berdien het alles betaal soos benodig ons Ry die 3 Mei ATKV Natalia toe en gaan oorbly by hulle tot en met die 14 Mei dan gou terug huistoe klere was vooraad aanvul en dan weer vertrek ons dan 17 Mei na ATKV Eiland bly daar tot 24 Mei ons gaan die jaar nie kamp by een van die oorde nie met ons wik en weeg wat se wa ons gaan koop het ons besluit ons bly maar in woonstel en rondawel maar dan met ons vertrek vanaf Eiland ry ons direk na Burgersfort toe en boek in by n oord met die naam van Kromklip gaan loer op hulle website sal ons eerste keer wees ons is daar vanaf 24 Mei tot 28 Mei hopelik is die oord ook n wenner sal fotos plaas van alles en nog meer volgende week is ek weer oplyn by huis met laptop
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 15/03/2021 - 12:30

...is jy seker dat die Kromklip waarvan jy praat by Burgersdorp is? Ek kry net 'n Kromklip by Lydenburg. Of gaan julle by laasgenoemde oorbly oppad Burgersdorp toe?

Ons mis mekaar dus by Eiland, want ons kom eers op 15 Junie daar aan.

Secunda

Sleep nou

Thu, 08/04/2021 - 09:34

Die 2 Mei is nog 23 slapies dan is ons by ATKV Natalia en dan 17 Mei slaan ons uit by ATKV Eiland wat my gunsteling oord is dan sal ons vir twee jaar daarna gen ATKV oord besoek nie maar wiltuin in 2022 en 2023 besluit ons nog kyk julle ek is baie opgewonde en dankbaar en my  persoonlike laptop terug gekry gister middag so daar is paar fotos wat ek met julle wil deel toe ek onlangs paar draaie gery het oppad Phallas toe smiley

Secunda

Sleep nou

Fri, 16/04/2021 - 08:56

Kyk ek is nie n see ou nie Berdien is maar ek sien baie uit om Natalia weer te sien en dan skuif ons na my gunstuling oord ATKV Eiland ja die 16 dae word afgetel hopelik volgende jaar met oom paul se tuin sal ons weer kan kamp smiley

More Shaun

Ruk jou reg man, 'n seevakansie is ook lekker. Onthou jy doen dit saam met mense vir wie jy omgee.

Daai seewater is amper warm genoeg om lyf nat te maak.

Secunda

Sleep nou

Tue, 20/04/2021 - 07:30

Nog 12 slapies daai is dit sulke tyd ek hoor jou Wessel maar ja soos ek se ek gaan see geniet maar my voorliefde bly maar bos en berge

Secunda

Sleep nou

Mon, 26/04/2021 - 07:40

Nog 6 slapies dan vertrek ek en Berdien na Natalia toe dan met terug kom gou klere was en dan roep ATKV Eiland ons jippie

Secunda

Sleep nou

Tue, 04/05/2021 - 12:16

Na my twee meetings by werk het ons sondag oggend 09H00 die pad vanaf Secunda op die N17 na Nigel vandaar na Heidelberg net voor heidelberg klim jy lings af op die N3 en daar gaan ons magies maar ons het n hele paar tol hekke gekry die tolhekke kos ook nou al n paar rand

Secunda

Sleep nou

Tue, 04/05/2021 - 12:20

Ons stop toe vir n brunce by Harrysmith en besluit Mug@bean sal dit wees maggies die plek was vol vannie die vakansie mense party se gesigte maar nie lekke om rede terug skool toe werk toe en ek en Berdien se kuier kuier begin nou eers ons laf weer en se ja ons was ook daar gewees

Secunda

Sleep nou

Tue, 04/05/2021 - 12:22

Jong die fotos laai kom ek nou reg hier sit Berdien en lag en se ons gaan ons op verlof ander huil hulle gaan terug hok toewink

Secunda

Sleep nou

Tue, 04/05/2021 - 12:26

Die motorfiets is n ou sin waar hy nogal n waatjie aan het waar hy sy klein tent , kos en klere bere die fiets baie aandag gekry in parkeer plek waar al die eetplekke is ons het die ou weer by Petermaritsburg gekry toe hy ons verby kom surprise

Secunda

Sleep nou

Tue, 04/05/2021 - 12:29

Ons het so 17H00 by Natalia ingeklok kyk die sekurity en personeel bly maar vriendlik dit maak dat jy somer gou tuis voel