Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
123488 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek glo maar ... Ons 4-maande toer Chris Boucher -7 minutes ago
Pasop vir die ... Maart 2025 saamgesels Chris Boucher -15 minutes ago
Geel baadjie Ons 4-maande toer Rona du Plessis -37 minutes ago
Wat ‘n lekker toerprogram Ons 4-maande toer Wildehont -1 hour ago
Wik en weeg nou weens die reën Maart 2025 saamgesels Wildehont -1 hour ago
Self nog min daardie deksel oopgemaak Kavango raad Wildehont -1 hour ago

Ek verpes "sillicone"

Pretoria
Submitted by Werner Brits on Sun, 07/07/2024 - 07:58
Forums

So besluit ons om weer die karavaan roete te gaan en ek koop n ou Gypsey 4B teen n billike prys wetend daar is reperasies om te doen insluitende houtvrot 

 

Ek is grootgemaak en geleer om met my hande te werk, so toe begin die taak om al die "sillicone" van die wa af te kry

Mense "sillicone" is nie vir karavaan seel nie en ook nie om alles aanmekaar te plak nie

Ek verkies n Sikafkex produk of Wurth se akriel produkte, dit werk mooi af en lyk netjies 

Bly weg can "sillicone"

Jou karavaan GAAN lek!

Fotos van voor en na is te groot om hier te laai

Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 07/07/2024 - 08:52

Silicone en aluminium is ook gladnie vatbaar nie. Dit vreet dit op.

Ek moet byvoeg, dit is die Acetic acid in van die caulking silicone wat nie aluminium vriendelik is nie. Daar is ander silicone produkte wat sonder probleme gebruik kan word. Maar ter wille van tiekomstige onderhoud is daar meer geskikte produkte.bc Sika produkte.