Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
119698 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Oktober Karoo kuier Wessel Strydom -9 hours ago
Weervoorspelling Oktober Karoo kuier neef Herman -9 hours ago
Chris S.... Dwarswegstrand, Karoo &… Wessel Strydom -11 hours ago
Seker Wessel Dwarswegstrand, Karoo &… Wildehont -11 hours ago
Verskoning Wildehont Dwarswegstrand, Karoo &… Chris Boucher -12 hours ago
Lekker staanplek Dwarswegstrand, Karoo &… Wildehont -13 hours ago

Spaarwiel bracket

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on Mon, 09/09/2024 - 17:01
Forums

Ons het n 2010 Mercedes Benz Avalon motorhome. Ek soek iemand wat n spaarwiel bracket kan prakseer sodat dit agter bokant buffer hang. Dit is nou onder en moeilik om uit te kry. Ons is in Durbanville.

Worcester

Wildehont

Tue, 10/09/2024 - 08:00

Lapskag is die aangewese man om vir jou so iets te prakseer. Hy het my destyds oor die foon gehelp om die spaarwiel se A-raam agter op my Kavango te versterk toe dit losgebreek het. 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 10/09/2024 - 13:56

............probeer gerus.  Pine Joubert  -  082 824 5126

Jeffreys baai

Lapskag

Wed, 11/09/2024 - 07:51

 Hi Chris,  dankie vir die verwysing, sl graag help waar ek kan, maar dink in die geval met die Motorhomes gaan Pine dalk die beter opsie wees. In die lig dat dit 'n nuwe installasie en modifikasie gaan wees. Ek help graag waar ek kan. Groete en is bly jou wa se spaarwiel sit nog mooi op die wa.