Forums
My karavaan is nou onlangs oorgedoen en nou werk die "isocharger" nie, wil dit my voorkom. Kan iemand dalk help met die elektriese diagram vir op koppel van die isocharger. Hy "charge" nie my battery nie en ook brand daar geen liggies nie...
Pierre,
Dag sê en welkom hier op die forum, hoop jy gesêls sommer lekker saam.
Indien alle koppelings nagegaan is om seker te maak dit maak kontak, kan jy ook kyk of die sekering (fuse) nie geblaas is nie.
Hoop maar iemand kan jou hier help