Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122779 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
selfs ou Antonie het … Februarie 2025 HennieBo -1 hour ago
Trompie                     … Februarie 2025 Jan Meyer -2 hours ago
Trompie gaan sy agterstewe sien Februarie 2025 Trev -2 hours ago
Vakansieplanne Februarie 2025 Chris Boucher -2 hours ago
Ek deel jou kommer GW Februarie 2025 Chris Boucher -2 hours ago
Lyk nie asof die mede… Februarie 2025 Grootwind -3 hours ago

Sal 2004 Jurgens Exclusive patio (extension tent) pas op 2007 Jurgens Exclusive

Lyttelton
Submitted by Trev on Thu, 09/01/2025 - 09:49
Forums

Ek oorweeg dit om ‘n patio (extension tent) wat van ‘n 2004 Jurgens Exclusive af kom te Koop, maar wil net eers seker maak of dit op my 2007 Jurgens Exclusive sal werk.  Sal advies hieromtrent waardeer. 

Brackenfell

HennieBo

Thu, 09/01/2025 - 10:05

Trev, ek sien op die specs dat die 2004 model se Overall lenght aangedui word as 7320mm en die 2008, 7330mm. 

Ek kry nie spesifikasies van die 2007 model. Ek weet ook nie of daai 10mm werklik 'n verskil sal maak nie.

Brits

Wessel Strydom

Thu, 09/01/2025 - 12:11

Trev, maak net seker dat die ritssluiters van bestaande tent en patio wat jy wil koop aanpasbaar is.

Ek het op 'n stadium 2 nuwe "add a rooms" gekoop vir my Palma, en toe verskil die ritsluiter se tandgroottes.

Ek raai dat Jurgens se tente steeds aanmekaar rits, en nie velgro gebruik nie.

Lyttelton

Trev

Thu, 09/01/2025 - 12:24

@Wessel, ja die tente rits aanmekaar - ek sal die hoof tent saam neem om seker te maak.

Lyttelton

Trev

Thu, 09/01/2025 - 12:30

Dankie Hennie.  Ek sal die hoof tent saamneem om seker te maak of dit pas

 

Lyttelton

Trev

Fri, 10/01/2025 - 20:23

Net terugvoer - 

Dit was toe nie die extension wat te koop was nie, maar die patio (awning). 
 

Ons het dit gekoop want dit is splinternuwe toestand- geen vuil merk of enige aanduiding dat dit ooit gebruik was nie. Ons het wat ek dink spotgoedkoop daarvoor betaal (R4000) want ingesluit is 4 sykante, tydskrifhouer en wielbedekker.