TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Kamp Algemeen

Description
As jy iets wil deel oor kamp, maat nie weet waar om dit te plaas nie, doen dit hier.

WC Caravan Movers

Cape Town
Submitted by IlseJ on Wed, 02/10/2019 - 19:43
Forums

Jare (baie, baie lank terug) was ek baie aktief op die wegsleep forum (Wie onthou nog ons eerste Wegsleep kampe ens?).  Met die ouderdom egter het ek my username en login details vergeet so ek moes maar oor registreer.  Die ouens soos Willem Brits en Len Loader sal weet ek is Pine se anderhelfte

Sanparke, harde musiek en lawaai

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Sat, 21/09/2019 - 20:47
Forums

Ek vra na die Kamp-Mal plasing op facebook van Marietjie Fourie. Sy sê sy besef hoekom jy buite skool vakansies moet kamp. Letaba kamp in die wiltuin. Verder sê sy, gesuipte ouers en ongedisiplineerde kinders. Al laat en so gehoop hulle bedaar. Maar helaas..... Hoe later , hoe kwater.

Wat se tarief is vir jou aanvaarbaar

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 12/09/2019 - 07:51
Forums
Ek het die laaste twee dae na n klomp oorde gekyk wat hulle binne / buite seisoen tarief is en ja daar is oorde te kies en te keur ons is bevooreg met al die tipe oorde wat daar is my vraag is nou die volgende vir jou om n oord te ondersteun en te kamp wat sal die tarief wees ( binne en buite seiso

Alleen Kamp.

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Tue, 10/09/2019 - 22:07
Forums

Sit ek mos nou en wonder??? Sou jy by die oulike stil kamplekkie kom en jy sien jy staan vir die naweek daar heeltemal alleen. Wat sal jy doen??? eerder oppak en ander plek soek waar daar mense is , of maar afpak en kamp.!!! Gesien die veiligheid situasie in ons land. 

Groete.