Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Kampplekke

Description
  Vra uit of vertel vir ons van kampplekke waar jy all was.try

WilSur se Dube week

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Mon, 18/03/2019 - 17:43
Forums

Ons het so 11:00 hier gestop en gehoor daar is 'n klomp staanplekke wst ons uit kan kies tot my guns is die gras staanplekke beskikbaar vir uit ruil.  Maar hulle is nie beskikbaar vir nuwe besprekings nie.  Surette wou nog 2 vat vir die fedammelie.

Kalaghadi en ander

Brits
Submitted by wessels on Mon, 18/02/2019 - 10:48
Forums

Middag kampeerders

Ek wil graag voorstel dat ons [die wat al daar was] 'n gesprekslyn begin oor die Kalagadie  en naasliggende oorgrenspark.

ek was nog nooit daar nie, en skraap nog moed bymekaar om te gaan, en sal 'n draad geweldig geniet en leersaam vind.

Groete

Ruah kamp

Centurion
Submitted by lein on Mon, 21/01/2019 - 12:02
Forums

Goeie more vrinne, ek het onlangs na hierdie kampplek op die Molotto-pad naby Pretoria gaan kyk en was baie beindruk. Terloops dit is op dieselfde pad as Bass Lake net nader aan die teerpad. Die park is in een van die mooiste klowe uitgele en is goed beplan en die gras groei al welig .