Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Sleepgoed

Description
Koop en verkoop

Wheels 24 Bakkie verkope November 2018

Secunda
Submitted by Sleep nou on Wed, 09/01/2019 - 12:54
Forums
Baie intersand wat in die bakkie wereld aangaan en hoeveelheid bakkies wat verkoop word hier is die stats vir November 2018 nou vra ek myself hoekom verkoop die Amarok en Navara so sleg wat dink julle hoekom is dit so, die syfers en verkoop position redelik bestendig laaste 6 maande 1 Toyota Hilux

Hoe kies ek nou ???

Secunda
Submitted by Sleep nou on Mon, 07/01/2019 - 11:04
Forums
Na n paar maande se gekyk gery en getoets moet ek en Berdien n keuse maak wat maklik gelyk het innie begin maar uitgedraai in n moelike besluit ,die keuse vir sleep voertuig is nou uitgedun na twee beide nuwe modelle 4x4 Toyota Hilux 2,8 auto cab and half of Ford Ranger XLT auto 2.2 ook cab and half