Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

41050 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ry ook maar altyd n 12V… Is jou spaar styf Harry Du Randt -38 minutes ago
Ons tel die 3 slapies saam… Amper tyd! Voortrekker -54 minutes ago
Stephan, daai opgewondenheid… Amper tyd! Johann L -56 minutes ago
Stephan julle moet dit… Amper tyd! Dusty -1 hour ago
Baie beter!!!

Net 'n meer…
Army Dae Arie -1 hour ago
More golden words Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
Golden words. Lag 'n slag Johann L -2 hours ago

Honde en kamp

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 21/09/2017 - 07:28
Forums

Ja oor die onderwerp het ek al n paar houe gevat veral by die wegsleep forum wat tot nuut is. Ek glo ons almal kamp omdat ons dit geniet ek betaal vir my staanplek soos jy betaal vir jou staanplek. Sekere oorde se reels se geen honde / honde toegelaat . Nou ek hou van oorde waar honde nie toegelaat word nie ek het niks teen honde nie maar soek hulle nie naby nie hoekom? As hulle opgewonde raak blaf hulle bollie hulle pee hulle waar hulle toegelaat word om te pee. En soms maak eienaar die gemors nie skoon nie Ek se nog altyd kom ons repekteer mekaar in die opsig

Centurion

Voortrekker

Thu, 21/09/2017 - 07:58

Ag wat, die brakkies het my nog nooit eintlik gepla nie, solank hulle net nie groot bolle op my tent stoep kom druk nie!

Om die waarheid te se, ek was al meer gepla deur van daai 2 poot diere wat soos honde optree.

 

Port Elizabeth

Antie

Thu, 21/09/2017 - 08:25

Ja, die kwessie was al baie bespreek en het al gelei tot lekker argumente op 'n forum.wink  

Ek self sal nie daarvan hou om die verantwoordelikheid van 'n hond te hê terwyl ek kamp nie.  Dit moet 'n schlep wees om heeltyd te kyk waar hy is, pla hy nie ander nie, bolla of pie hy dalk oral, pla sy blaf die mense.    As ander daarvoor kans sien, goed en wel, maar ek het nie lus vir dit nie.

Ons het al dikwels gekamp dat daar een of twee honde was en dit het ons nie gepla nie.  Maar as almal hul honde vrylik kon saamneem en daar is baie van hulle, sal die prentjie seker bietjie anders lyk.

Die enigste ding wat my wel pla oor honde, is hul bolla.   Die eienaars tel dit nie altyd op nie en jy, en veral kinders, kan daarin trap.  Veral in die donker.  En die ergste van alles, vlieë gaan sit daarop en kom sit dan op jou kos!   Daar is 'n verskil tussen voëlmis en hondemis.   Baie van die honde eet gewone kos en hul ontlasting is dus gagga!

Ek het egter begrip vir mense wat hul skoothondjies lief het soos kinders en graag wil saamneem.  

Heidelberg GP

StephanS

Thu, 21/09/2017 - 08:52

My brak gaan kamp saam as dit toegelaat word.

Hy het beter maniere as sommige van die kinders wat by oorde losgelaat word om te pla en lawaai.

As hy bollie, tel ek dit op.

Hy blaf nie, behalwe as stout kindertjies naby sy area kom, om sy mense te waarsku. Het ons al wakker gemaak toe seuns gepeuter het met die elektriese koppeling.

Hy is heeltyd op sy halsband en gaan nerens as hy ons nie kan sien nie.

Wens partymaal sommige ouers wil hulle kinders op halsbande hou

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 21/09/2017 - 09:01

My standpunt strook presies soos Freda s'n hierbo.  Daar is niks verder wat ek hierby kan voeg nie, behalwe : Die onderwerp verskil egter van onderwerpe soos die vraag, "wat is die beste, Ford of Toyota" waar die antwoorde gewoonlik op 'n 50/50 uitloop.  Oor die honde by oorde vraag is die oorgrote reaksie "liewer nie, asseblief".

Jozie

It'l Dodat

Thu, 21/09/2017 - 09:40

Who guessed I would weigh in on this.... Well, you where all right...

But, here’s the thing....

Like children, camping with dogs only works with responsible people.

One: - You have to train them to be obedient, in other words listen to you  

Two: - You have to clean up after them.

Three: - As non- humans, you have to respect other campers on their behalf.

So, what’s the difference?  Between children & dogs?

I consider myself to be a responsible person,.....SO... Let’s see if you will still camp with me & Scruffy,

Scruffy has been fixed, so she won’t come into season. <With the accompanying drama from other dogs> I have also micro-chipped her in case she goes astray.

Scruffy has and gets all her injections every year.

I have trained Scruffy to walk and stay at heel, both on or off lead.

Once trained, dogs are not a hassle to live with at all...

Scruffy is a female. Chris specially selected a female because I go camping, and therefore won’t lift her leg to mark territory.

I have taught Scruffy to pee on command.... Yes that’s a fact. So I take her to a suitable place, give my special whistle and she sniffles round and pees...

I have at least 3 poop-scoop things and carry the portable one if I’m walking round in the camp.

I have a collapsing / folding 7 side steel dog pen, that encloses about 5 square meters for in-case she can’t come with me.

Yes Scruffy will react by growling which escalates into yapping if my pitch is approached... Thank you Scruffy, that’s your responsibility when we camp, please stay away from my pitch...

TRUST ME...... That's one heck of a lot less of a nusence than Mrs. van Deventer and her 2 parakeets............. Sheesh............

Scruffy has been known to get out / slip her lead and come into the ablutions and wait for me outside my door to Finnish up....

I will warn people off cuddling or making contact with her.... She has a RED leash. Red leash = reactive dog....Scruffy does not like being “cuddled” & handled by strangers and will growl, and if that does not work snap at the “cuddler”

If you don't listen to me, or understand the significance of the RED leash.... Well that's really your problem...

I don't see Mr. camper "touching" or "cuddling" somebody elses children... So why do it to somebody else's dog??

So would you still camp with me and Scruffy?

Probably, you will say yes.... So then the problem does not lie with the dog now does it? It lies with the owner....

So if you are irresponsible... R500 fine or leave Done and dusted....

 

AG PLEEZE DADDY WON'T YOU TAKE US ALL TO DURBAN, IT'S ONLY EIGHT HOURS IN THE CHEVRO-LAY....ASD

 

Waar my wa staan

Arie

Thu, 21/09/2017 - 10:33

Nee wat kinders honde pla my glad nie, kan nogals geiriteerd raak met die spul parakiets en papegaaie wat heeldag sit en fluit, kan skaars die wilde voels hoor, maar hulle pla my ook nie werklik nie!

Mense wat laat musiek speel en lekker gesels en lag ---- nee wat pla my ook nie, daai ouens is gewoonlik net hier vir 'n kort vakansie of 'n naweek, hulle geniet hulself, ek het die hele res van die jaar buite seisoen om te rus.

Maar wat my rooi maak, is mense wat nie weet hoe om alkohol te gebruik nie, sodra hulle twee doppe in het glo hulle hul bewys hul manlikheid deur soveel as moontlik vloek woorde in een sin in te prop.  Hoe meer hulle vloek hoe harder en skriller lag hulle vrouens, en as daai vrou se bottel wyn hier by half lyf kom begin sy kompeteer met die vloekery.

Arme kindertjies leer sommer van baba tyd af die vieslike taal gebruik van hul ouers, en loop dan natuurlik dieselfde pad as hul groot is?

Nee wat bring jou kinders [saam met hul skopfietsies] bring jou honde, MAAR as jy nie 'n benul het hoe om alkohol te gebruik bly liewer by die huis!

Ek het NIKS teen alkohol gebruik nie [gebruik dit self van tyd tot tyd, maar meeste maar vir kook doeleindes] maar ek het 'n groot probleem met die ou wat so vinnig as moontlik probeer dronk word. Gewoonlik daai ou wat die volgende dag loop en "brag" oor sy moewiese hangover? Magtag man dit is mos geen prestasie om 'n hangover te kry nie, selfs die domste ou / vrou kan dit vermag?

Meyerton

Segekok

Thu, 21/09/2017 - 11:30

Hier is nog so n klein stukkie wat dalk hier ingedagte gehou moet word.

 

Wat van daardie ou wat blind is en ook graag wil kamp maar sy gidshond word nie toegelaat nie omdat daar kampeerders is wat oor honde kla.

Daardie persoon het nie regtig ’n keuse of hy sy hond wil saamneem nie.   

Waar my wa staan

Arie

Thu, 21/09/2017 - 11:34

Seg ek toe mos ok, ek praat onder koreksie, maar sover ek weet mag gidshonde nerens toegang geweier word nie?

ek weet daar was een keer 'n ou by Drie Berge en hulle het sy gidshond daar toegelaat, alhoewel hulle 'n streng beleid van geen honde het?

Wind so strong for 3 days, I moved my big army dome tent from the water-side where I was fishing up to my pitch for a wind shelter....

This is the same military spec cammo print 3 x 3 x 2.2 tent I got at the refuse collection site for R800...... One set of campmore poles and a skull cap later...... Makes a really nice bad weather shelter.......

ac

So week voor ons gaan kamp vat ek rooi worsies, sny dit oop en sit sulke blou poeier in die worsies en deel dit dan uit aan die kamp honed wat kom been lig of bedel in my kamp jaart.

Probleem opgelos.

Jozie

It'l Dodat

Thu, 21/09/2017 - 12:22

Nie om te kaap nie maar ek kan nie meer as een photo plaas

This photo taken first time pitched with poles.... Did the hosepipe test, no leaks, very thick rip-stop canvas (much thicker than usual) with double thick polyethalene solid groundsheet, found out it is a military "chopper" tent, cammo print using sublimation process (not just roller-printed on) asc

Ek het 'reeds tydens die Bosoorlogdae die oplossing vir ongenooide vlieë by 'n befoeterde ou Samajoor geleer.

As mens dit in 'n kampterrein toepas gaan dit as volg werk.

Jy neem 'n blikkie van hierdie heldergeel of heldergroen aerosol-spuitverf saam op vakansie.

As Tannie nou met Fluffie of Scruffie of Fieffie of watse 'ietjie daar aan kom dan waaaaatch jy hulle net mooi. As 'íetjie nou sy/haar bol gaan passeer dan gryp jy daai verfblik en gaan sprei jy daai besigheid mooi helderkleurig.

Dit het drie voordele :

Eerstens: 'ietjie se Baas gaan dalk slegvoel en die bol gaan optel.

Tweedens: kaalvoet mense gaan daai helderkleurige sponsdoring 'n myl ver sien.

Derdens en mees belangrikste: As julle sit een eet dan jaag  jy net daai geel of groen Brommers en Vlieë  van jou kos af weg, -- Hoekoooom???

want hulle is die wettertjies wat van die strontbol af kom.

He He He

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 21/09/2017 - 14:50

André, ek glo dat sulke raad net van 'n samajoor sal kom !

Warren, the problem is all camping dog owners are not as responsible as you are. Opening up a rule to allow dogs all over to join their camping owners will cause me and many others to stop camping.  Just as it is not acceptable to freely allow dogs in restaurants, hospitals, aircrafts, grocery  stores, churches, etc. it is also not acceptable in camping areas where outdoor living, relaxing, playing and braaiing is the main activety.

Guide dogs : should not be part of the discussion as we all know what the reason is why they are found in places normally not for other pets. 

Centurion

JacquesR

Fri, 22/09/2017 - 15:04

Ek het die voorstel van Dierepartheid in kampe op Kampmal geplaas.

Baie mense mooi vies gemaak met die idee.

Maar ek dink steeds dis prakties dat dierekampers hier van die Oostekant in die kamp begin staanmaak en nie-dierekampers van die Westekant. Die wat nie omgee nie, kan enigeplek staan. Iewers gaan 'n paar bymekaar moet verbyleef.

Dit sal die dierekampers meer opsies gee vir gaan-plekke en nie-dierekampers behoort minimaal verontrief te word.

Ek dink steeds dis 'n werkbare idee.

Groete,
Jacques

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 22/09/2017 - 16:49

Ek dink steeds as 'n algemene reël hoort troeteldiere nie in 'n karavaankamp nie.  Jacques, met jou voorstel beteken dit dat ek en my kinders/kleinkinders 2/3des van 'n oord moet vermy.  Ek besef jy probeer 'n oplossing vind om mense wat met troeteldiere wil gaan vakansie hou, te akkommodeer, maar dit sal nie deug nie.  Dan eerder, as daar oordeienaars is wat wel troeteldiere wil toelaat, moet dit so geopenbaar word sodat die meerderheid mense (soos ek) dan daardie oorde kan vermy.