TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74503 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek koop so drie weke terug ń… Biltong Arie -6 hours ago
Wessel dit gebeur as jy van… Prado 4l v6 Arie -6 hours ago
Minimum temperature Weervoorspellings wessels -6 hours ago
Willem se skip Prado 4l v6 wessels -6 hours ago
Weervoorspelling Weervoorspellings Willem Brits -6 hours ago
`n stu of twee Biltong Willem Brits -6 hours ago
Goeie dag.

Hoop julle het n…
Julie 2020 Koffie Kroeg Harry Du Randt -6 hours ago

c

Mooi Transkei - fotos

Vereeniging
Submitted by Harry Du Randt on Sun, 02/04/2017 - 21:40
Forums

tttttttttt

 

 

tHARRY DU RANDT:

Die Transkei (Wildekus) is seker vir my een van die mooiste dele van Suid Afrika.

Ek wil so paar foto's met julle deel.

Dit is ongelukkig nie deur myself geneem nie.
Foto's met verginning van die FB groep "Old Transkeians"

VOORTREKKER: Ja Harry dit is die mooiste gedeelte van ons land.   Ek het die roete gestap vannaf Port Grosvenor al die pad tot in Koffie Baai.  Onder Waterfall Bluff geslaap in die grot, Cathedral Rock met die rivier en watervalle afgeswem.  Hluleka se heuwels uitgestap, riviere oorgeswem.  Sal dit nooit vergeet nie. 3 weke van Paradise!

HARRY DU RANDT: Mooi.

Gooi vir ons foto's hier, as jy het.

Ek sal ook so kort kort foto's hier plaas. Het nog baie mooies.

Hoor daar gaan n groot teerpad gebou word al met die kus langs.

Ons het getender on tekeninge te maak vir 'n 500 meter lange staal brug wat aan kabels hang. So 3000+ ton

Ek dink as dit gaan gebeur gaan die Transkei sy mooi verloor en almal gaan die plek vertrap.
Gelukkig dink ek sal dit nog n jaar of 3 neem voor dinge gaan begin gebeur.

VOORTREKKER: Ongelukkig het ek nie foto's nie.   Dit was ek en my broer, so 22 jaar gelede.  Nie kamera gehad nie, net rugzakken met die basics in.

HARRY: nog so 'n paar

tttttttt

SERVAAS: Dankie Harry. Uitsonderlike fotos.

HARRY: Ek is op "go slow"

Soek ook meer geld

FRANS PRETORIUS:

Harry Du Randt het geskryf:

Ek is op "go slow"

Soek ook meer geld 

Blikses, jy vra vir meer geld!!!!, ek werk vir kos en slaapplek!!!! sien nie eers geld nie!!!

HARRY:  Nog 'n Paar

t

t

tVOORTREKKER: ttDit lyk soos 'n ander land, kan nie glo dit is tonele hier in Suid Afrika nie

ttt

FRANS PRETORIUS:

Wragtag pragtag!!!!

Dit is 'n mooi land wat ons het!!!, ek weet van mense wat kort-kort oorsee gegaan het vir vakansies, maar nou ONS LAND ontdek het, en, baie beindruk is!!!!

En, ook bygesê, hier is mense op die forum WAT OOK AL ORALS was, en mense soos ek, wat nie welberese is nie, baie goeie opvoeding gee oor die pragtige plekke!!!

SEGEKOK:Ek dink dat ons een van die mooiste lande in die wêrld het. Dar is iets van als, van woestyn tot tropies en dit is nie eers weke se ry uit mekaar nie.  Meer as genoeg verskilende kulture ook.

HARRY:   Vandag se paar -

tttttttt

t

t