TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61827 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef stem nie saam met die… Katalisators neef Herman -1 minute ago
Sitplekke en deurpanele Amateur kan Willem Brits -2 minutes ago
Willehont, die man by wie ek… Amateur kan neef Herman -12 minutes ago
Spoggerig! Is die plan om… Amateur kan Wildehont -35 minutes ago
Sitplekke en deurpanele in… Amateur kan neef Herman -2 hours ago
Katalisators Katalisators Willem Brits -2 hours ago
Wessle:

Die "controller"…
Froggy Bederf Harry Du Randt -2 hours ago

Left overs

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Thu, 19/10/2017 - 14:21
Forums

Petra maak die heerlikste Lenguini Bolognaise, gisteraand weergemaak, maar dit so bietjie oordoen!

Bly toe met amper nog n maaltyd oor, kyk ek toe vroeer daai left over so en wonder wat nou?

Gooi toe lekker groot hand gerasperde cheddar oor, en maak jafels met dit, man was dit nou lekker!

Petra het nou opdrag om maar altyd ekstra te maak waneer sy paste bolognaise maak.

Port Elizabeth

Antie

Thu, 19/10/2017 - 14:48

Arie, ek aanvaar jy het die mengsel net so in die jaffelmaker gesit, nie tussen twee snye brood nie?    Dit is nogal 'n goeie idee hoor.  Seker lekker crispy buite om gebraai met gesmelte kaas binne.   Slim kind!!!